De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Verantwoordelike Vernuwing 26 Augustus 2009 Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Verantwoordelike Vernuwing 26 Augustus 2009 Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste."— Transcript van de presentatie:

1 Verantwoordelike Vernuwing 26 Augustus Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste Stellenbosch Munisipaliteit

2 Formaat van werkswinkel:
1. Verwagtings van sessie? Vertel ons jou stories met jou eie munisipaliteit 2. Raamwerk vir samewerking 3. Terugvoer oor vennootskappe wat werk 4. Wenke vir samewerking Pad vorentoe Interaktiewe gesprek

3 Raamwerk vir samewerking Breër prentjie in SA – 284 Munisipaliteite
- Wes-Kaap: 30 Mun (lys beskikbaar) - Metro, Distrik, Plaaslik - Kaarte - Grondwet Hfst 7 - Ander wetgewing – Publieke deelname

4 Raamwerk vir samewerking (vervolg)
- Vennootskappe: Kerk = vennoot tussen vennote - Netwerke - NB rol van publiek – verantwoordelikheid om deel te neem (driehoek) - Hoe meer disfunksioneel die Mun, hoe groter publiek se verantwoordelikheid

5 Wenke: - Reageer op advertensies (begroting, tariewe, beleide, verordeninge, nuwe poste ens) - Stem! - Ken jou Politici en Amptenare (soos in die ou dae) bv bv IDP/GOP, Jaarverslag, Begroting, Nuusbriewe - Gebruik jou bates (en jou gemeente s’n) tot voordeel van die gemeenskap

6 Kry inligting op die web
Vredendal – Riviersonderend – Stellenbosch – Saron – Drie Anker Baai – Vredenburg – Piketberg –

7 Dankie


Download ppt "Verantwoordelike Vernuwing 26 Augustus 2009 Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste."

Verwante presentaties


Ads door Google