De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking"— Transcript van de presentatie:

1 Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Ons lewe maar sewentig jaar, of, as ons baie sterk is, tagtig, en dié is vol swaarkry en leed. Dit is gou verby, ons vlieg na ons einde toe. (PS 90: 10)

2 Lewe is kort Sê oor jou perspektief prioriteite verwagtinge waardes
verhoudings doelwitte

3 Die lewe is... ... ‘n resies ... ‘n partytjie ... ‘n spel
… ‘n marathon ... ‘n lied ens, ens

4 Drie metafore wat die Bybel gebruik
Die lewe op aarde is tydelik Die lewe op aarde is ‘n toets Die lewe op aarde is rentmeesterskap

5 … gegee toe ons in Jesus begin glo het
1. Die lewe op aarde is ‘n tydelike opdrag… 14Ek het u woord aan hulle gegee, en die wêreld haat hulle, omdat hulle nie tot die wêreld behoort nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. 15Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose moet bewaar. 16Hulle behoort nie tot die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. 17Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid (Jh 17) … gegee toe ons in Jesus begin glo het

6 Ons is as’t ware ambassadeurs…
en lojaliteit is teenoor ons “vaderland” Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie ’n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy ’n vyand van God is (Jk 4: 3)

7 Geliefdes, in die wêreld is julle vreemdelinge en bywoners
Geliefdes, in die wêreld is julle vreemdelinge en bywoners. Daarom dring ek by julle daarop aan om nie aan sinlike begeertes toe te gee nie. Dit verwoes net ’n mens se lewe. (1Pt 2: 11)

8 2. Die lewe op aarde is ‘n … toets …
Geen versoeking wat meer is as wat ’n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan (1 Kor 10: 13)

9 Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle ’n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings 7sodat die egtheid van julle geloof getoets kan word. Julle geloof is baie kosbaarder as goud, goud wat vergaan. Selfs die suiwerheid van goud word met vuur getoets, en die egtheid van julle geloof moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid en eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus. (1 Pt 1: 6-7)

10 Klein dingetjies... En groot goeters!
Jou reaksies op mense probleme sukses mislukking konflik siekte/pyn teleuerstelling irritasie politici

11 Nooit bò ons kragte nie…
Alles sál getoets word: jou geloof in God jou hoop op Hom jou liefde vir Hom jou liefde vir jou naaste Nooit bò ons kragte nie…

12 Trust 3. Die lewe op aarde is ‘n rentmeesterskap … Tyd Geld Energie
Intellegensie Geleenhede Verhoudinge Bronne...

13 En wat het jy wat jy nie ontvang het nie? ( 1 Kor 4: 7)
Die lewe is ... ‘n lening 21Toe sê sy eienaar vir hom: ‘Mooi so! Jy is ’n goeie en getroue slaaf. Oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel. Kom in en deel in my vreugde!’ Of… Jy is ’n slegte en ’n lui slaaf! 30En gooi die nuttelose slaaf uit in die diepste duisternis daarbuite. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.” (Mt 25: 21 – 30)

14

15 Verbondsopvoeding! Ons kinders is aan ons geleen deur Godd...
...en dit het implikasies vir ons kinderopvoeding! Verbondsopvoeding!

16 Volwaardige mens, na potensiaal...
akademie sport kultuur Bo alles: God eer! Katkisasie Huisgodsdiens Ouers as rolmodelle

17 Die lewe is... Die lewe is... Kosbaar en betekenisvol!
...ambassadeurskap ... toets ... lening Die lewe is... Kosbaar en betekenisvol!


Download ppt "Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking"

Verwante presentaties


Ads door Google