De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Rom.1:18-32.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Rom.1:18-32."— Transcript van de presentatie:

1 Rom.1:18-32

2 Humanisme ’n Sisteem van denke wat primêre belangrikheid heg aan mense eerder as aan god.

3

4

5 Humanisme: die Trojaanse perd in die kerk vandag

6 1. Onderdruk die waarheid van God

7 1. Onderdruk die waarheid van God
18God openbaar vanuit die hemel sy toorn oor al die goddeloosheid en ongeregtigheid van die mense wat die waarheid deur hulle ongeregtigheid probeer onderdruk. 19Wat 'n mens van God kan weet, was immers binne hulle bereik, want God het dit binne hulle bereik gebring.

8 1. Onderdruk die waarheid van God
V.20Vir hierdie mense is daar dus geen verontskuldiging nie, 21omdat, al weet hulle van God, hulle Hom nie as God eer en dank nie. Met hulle redenasies bereik hulle niks nie, en deur hulle gebrek aan insig bly hulle in die duister. 22Hulle gee voor dat hulle verstandig is, maar hulle is dwaas. 

9 1. Onderdruk die waarheid van God
As ek god uit die pad uit kan kry, dan kan ek fokus op myself en wat ek wil hê.

10 2. Dien en eer mense in plaas van God

11 2. Dien en eer mense in plaas van God
25 Dit is hulle wat die waarheid van God verruil vir die leuen. Hulle dien en vereer (vrees en aanbid) die skepsel in plaas van die Skepper, aan wie die lof toekom vir ewig. Amen. 

12 2. Dien en eer mense in plaas van God
Toleransie vir alles wat mense doen. “Alles is reg solank jy niemand seermaak nie.”

13 2. Dien en eer mense in plaas van God
Dit maak aanspraak op liefde vir mense, maar dit is ’n valse liefde: 1 Kor.13:6 Die liefde verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid.

14 2. Dien en eer mense in plaas van God
Dit dra gevolge: v.26 Daarom... ... gee God hulle oor aan skandelike drifte. Hulle vroue verander die natuurlike omgang in 'n teen-natuurlike omgang. 27 Net so laat vaar die mans ook die natuurlike omgang met die vrou en brand van begeerte vir mekaar. Mans pleeg skandelikhede met mans en bring oor hulleself die verdiende straf vir hulle perversiteit. 

15 3. Geen belang om God te ken nie

16 3. Geen belang om God te ken nie
En omdat hulle dit van geen belang ag om God te ken nie, gee Hy hulle oor aan hulle verdraaide opvattings, sodat hulle doen wat onbetaamlik is.

17 3. Geen belang om God te ken nie
As ek nie aan God hoef te dink nie, dan kan my hele lewe om my begeertes draai.

18 3. Geen belang om God te ken nie
29Hulle is een en al ongeregtigheid, slegtheid, hebsug en gemeenheid; hulle is vol jaloesie, moord, twis, bedrog en kwaadwilligheid. Hulle skinder en 30praat kwaad; hulle haat God, hulle is hooghartig, aanmatigend, verwaand; hulle is mense wat kwaad uitdink, ongehoorsaam aan hulle ouers; 31hulle is onverstandig, onbetroubaar, liefdeloos, hardvogtig.

19 3. Geen belang om God te ken nie
32Hulle is mense wat die verordening van God ken dat dié wat sulke dinge doen, die dood verdien, en tog doen hulle nie net self hierdie dinge nie, maar hulle vind dit ook goed as ander dit doen.

20 Die dood van ’n kerk wat die waarheid glo?
1. Onderdruk die waarheid van God 2. Dien en eer mense in plaas van God 3. Geen belang om God te ken nie

21 Ons moet terugdraai na god

22 Ons staan egter almal skuldig voor God...
Rom.2:1 Daarom is daar vir jou geen verontskuldiging nie, vir jou, mens wat 'n ander veroordeel, wie jy ook al is. Deurdat jy oor 'n ander 'n oordeel uitspreek, veroordeel jy jouself, want jy wat veroordeel, doen dieselfde dinge.

23 Uit rom.1:18-32 kom die magteloosheid van die mens sonder christus duidelik na vore: hy kan homself nie maak wat hy volgens sy eie insig behoort te wees nie. Ons is almal skuldig. Juis hierin kom ons nood aan die evangelie na vore.


Download ppt "Rom.1:18-32."

Verwante presentaties


Ads door Google