Prediker: Ds. Schalk Scott

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
Advertisements

KONTAK Theo de Jager bl. 51.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Omdat.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE
Getuienisaksie & Malawi
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
Hartlik welkom in die Erediens!
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
Prediker: Ds. Schalk Scott
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Schalk Scott
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Prediker: Wesley Lamprecht
Prediker: Ds. Schalk Scott
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Hartlik welkom in die Erediens!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
God het nie witbroodjies nie!
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens!
The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations
Vaalpark Congregation
Hartlik welkom in die Erediens!
Welkom by die Kategese 21 Oktober 2018 Heet almal baie hartlik welkom.
\.
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
September 2018  .
Transcript van de presentatie:

Prediker: Ds. Schalk Scott GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 4 Mei 2014 Blok D aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

Vandag Deurkollekte gaan vir Pieter Ter Haar in Sri Lanka. Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van Wolf Cilliers in Madagaskar. A.g.v. die skolevakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir Tieners  nie.

Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader Maandag 5 Mei van 18:30 tot 20:00 in die kuierkamer van die kerk. Kontak ds Coenraad vir meer besonderhede. Bybelskool Donderdagoggend 10:00 en weer Donderdagaand 19:00 by die kerk. Onthou pen en papier. Daar is ook nie hierdie Vrydag Flamwood Landgoeddiens nie.  

Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Hennie Jooste van Goossenstr 15 Dink aan Gert van Niekerk van Elbesingel 1A na die afsterwe van sy vrou Lettie verlede Sondag. Ons bid hom en sy familie sterkte en troos toe.

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Fourie Tino 05/04 A4 Neilstraat 14 0828294441 Matthews Dirkie D1 Rinalaan 14 0832074977 Meyer Leonie E4 Gemsbokstraat 1 0827716748 Ross George H2 Essenhoutstr 40A 0828534008 Van Heerden Kobus B5 Jeromelaan 11 0824465830 van Wyk Chris H3 Venusstr. 5 0825593226 Rina 05/05 G6 Prinsesrylaan 7 018-4682193

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Mitchell Ian 05/05 D2 Victorialaan 36 0824113734 Van Den Berg Janneman G2 Hibuscusstraat 14 0832810295 Moolman Sylvia 05/06 B2 Elviralaan 13 0827378618 Smit Paul Elviralaan 26 0832876432 Van Zyl Irene D4b Blok D6 0825106022 Visagie Elize G6 Prinsesrylaan 7 0837536390 Du Plessis Minnie 05/07 F2 Glen Eden 42 0726264400 Snyders Dian C2 Van Beeklaan 4 0184681979

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Ebersohn Ann 05/08 B1 Beryllaan 20 0720401695 Wentzel Ian C3 Ehlerslaan 10 0845880665 Bester Anna 05/09 D5 Suzetlaan 10 018-4682586 Herholdt Jan E4 Rooiboksingel 5 0833508151 Pelser Pieter F5b 8Ste Laan 21 0825764425 Serfontein Johan A6 Platanlaan 32 0824591320 van Wyk Alicia H3 Venusstr. 5 0845815841 Heymans Ricolene 05/10 G1 Plaas Palmietfontein 018-4687623

Ander sake Basaar is op Vrydagaand 30 Mei. Die wyksleiers is reeds besig om die basaarlyste uit te deel. In die voorportaal is lyste opgesit met die verskillende aktiwiteite en sameroepers en ons vra dat u asb. sal aandui waar u graag betrokke wil wees. Ter wille van beplanning vra ons dat die lyste teen 11 Mei ingedien sal wees. DANIëLKONFERENSIE KLERKSDORP ‘n Daniël konferensie word van 9 tot 11 Mei 2014 by ons gemeente aangebied. Kaartjies is by Wouter Krüger beskikbaar teen R50 of by die kerkkantoor. Vir meer inligting kontak Wouter by: 0824641416

GOUE OUES Aandag al die Goue Oues! Kom kuier saam op 13 Mei om 10:30 in die kuierkamer en geniet lekker vetkoek en maalvleis. By die geleentheid sal ook aangekondig word wat die vakansieweek behels en waarheen ons gaan. Almal bo 60 word uitgenooi om deel te word van die aksie. Kontak Susan by 018-4681290 of 0832920876.