\.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Advertisements

Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
Godsdienste in Suid-Afrika
DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wat van die res van jou lewe?
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Druk (Click) om voort te gaan
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #45 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
Baie Christene vlug uit die land weens die druk.
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #16 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
\.
DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
\.
Eritrea is een van die mees verdrukkende state ter wêreld.
DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie.
DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%
\.
\.
Skriflesing: Kolossense 3 :
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
1 Pet. 4:
\.
Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.
In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
\.
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
\.
DIE #32 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie.
\.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
\.
THE 41ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Transcript van de presentatie:

\

DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR As jy in die Maledive gebore word, word jy as ʼn Moslem gebore. Om Islam te verlaat kan die verlies van burgerskap beteken. ʼn Normale kerklewe is onmoontlik vir die klein getal Christene in die Maledive. Christene kan nie godsdienstige aktiwiteite in die publiek aanbied nie, en daar is ook geen volledige Bybel beskikbaar in hul moedertaal nie.

BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid vir die Kerk om kreatiewe maniere te vind om byeen te kom en om mekaar aan te ondersteun. Bid dat die Liggaam van Christus in die Maledive sal groei. Bid dat Christene sal weet dat hulle nie alleen is nie, en dat hulle versterk word in die Here.