De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Skriflesing: Kolossense 3 :

Verwante presentaties


Presentatie over: "Skriflesing: Kolossense 3 :"— Transcript van de presentatie:

1 Skriflesing: Kolossense 3 : 12 - 17

2 Vers 12 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie lief het.

3 Vers 12b Daarom: Meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam.

4 Vers 13 Wees geduldig met mekaar. Vergewe mekaar.

5 Vers 14 Julle moet mekaar liefhê. Dit is die band van eenheid.

6 Vers 15 Vrede …. moet deurslag gee
Vers 15 Vrede …. moet deurslag gee. Geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. - Wees dankbaar.

7 Vers 16 Boodskap van Christus moet in sy volle rykdom in julle harte woon.

8 Vers 17 Doen alles in die naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.

9 Hier staan nie: - Julle moet meelewend wees, ……. en al die ander ding
Hier staan nie: - Julle moet meelewend wees, …… en al die ander ding. Daarom sal julle die uitverkore volk wees.

10 Hier staan: - Julle is die uitverkore volk
Hier staan: - Julle is die uitverkore volk. Daarom sal julle meelewend wees, …… en al die ander ding doen.


Download ppt "Skriflesing: Kolossense 3 :"

Verwante presentaties


Ads door Google