Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Advertisements

Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #45 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied.
Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
Baie Christene vlug uit die land weens die druk.
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #16 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
\.
DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
\.
Eritrea is een van die mees verdrukkende state ter wêreld.
DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie.
DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%
\.
\.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Hand. 1:
Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.
In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
\.
\.
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
\.
DIE #32 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie.
\.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
\.
THE 41ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Transcript van de presentatie:

Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan. DIE #4 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan. Baie is te bang om die Evangelie met Moslems te deel, uit die vrees dat hulle beskuldig kan word van lastering teen Islam. Christene vanuit ʼn Moslemagtergrond ervaar die ergste vervolging. Hulle word gearresteer, aangekla van misdade wat hulle nie gepleeg het nie, en hulle kerke word vernietig.

BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid dat die Soedanese leiers se harte getransformeer sal word, sodat die land geregtigheid, vrede en geloofsvryheid sal kan geniet. Bid dat die Kerk getrou sal bly, ten spyte van die druk vanaf die regering en Islamitiese ekstremiste om hul geloof te versaak. Bid dat die Here goddelike afsprake en geleenthede sal skep vir Sy volgelinge om in veiligheid bymekaar te kan kom.