God het nie witbroodjies nie! Sondag, 24 Februarie 2019 Welkom in die Erediens Tema: God het nie witbroodjies nie! Teks: Lukas 19:1-10 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk
Gebed
Vrede vir jou…
Die Here het nie witbroodjies nie…
“Toe het Petrus aan die woord gekom en gesê: “Waarlik ek begryp nou eers dat God nie onderskeid maak nie…” (Handelinge 10:10:34)
Witbroodjie???
62% van ouers het ‘n gunsteling kind Wetenskaplike van mening dat alle ouers ‘n gunsteling kind het en die wat sê dit is nie waar nie, jok!
Die Here tref nie onderskeid nie!
Die Here roep elkeen op sy/haar naam en sê: “JY IS MYNE”!
Skriflesing: Lukas 19:1-10
1. Aanvaarding
“Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus, kom gou af , want Ek moet vandag in jou huis tuis gaan.” (Lukas 19:5)
Die Here het nie witbroodjies nie…
Streef jy daarna om dieselfde gesindheid as Jesus te hê???
Leef ons volgens ons naam? Ons naam is “Christen” = Om Jesus na te volg…
2. God sien JOU raak!
Jy maak vir my saak, Ek gee om…
DAAR IS NêRENS-NêRENS WAAR GOD SE LIEFDE EN GENADE JOU NIE SAL RAAK SIEN EN KOM HAAL NIE
Ek sien jou raak, maar sien jy MY raak???
Gebed
Dankoffers
Afkondigings en voorbidding
Ontvang die Here se ryklikste seën
Amen