De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig"— Transcript van de presentatie:

1 Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Sondag, 24 Maart 2019 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: Volharding met ons oë op Jesus gerig Skrifgedeelte: Hebreërs 12:1-3 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

2 GEBED

3 Vrede vir jou…

4 Die gelykenis van die saaier
Laas week… Die gelykenis van die saaier (Lukas 8:4-15)

5 Die saad = die Woord van God
Die saaier = God Die grond = Ons

6 Die saad wat langs die pad val
2) Die saad wat tussen die klippe val 3) Die saad wat tussen die dorings/onkruid val 4) Die saad wat in die goeie grond val

7 Ons vra onsself: Hoe gaan ek regkry om te Volhard en aan te hou om hierdie geloofsdissipline in my lewe toe te pas? Wat moet ek doen om dit reg te kry?

8 Skriflesing: Hebreërs 12:1-3

9 Volharding met die oë op Jesus gerig!

10 “Daarna het Hy hierdie gelykenis vertel: “ ‘n Man het ‘n vyeboom gehad wat in sy wingerd geplant was. Toe hy vrugte daaraan kom soek, maar niks kry nie, sê hy vir die tuinier: “Kyk, dis nou drie jaar dat ek aan hierdie vyeboom kom vrugte soek, en ek kry niks nie. Kap hom uit! Waarom moet hy langer die grond uitput?”

11 Maar die tuinier antwoord: Meneer, laat hom nog hierdie jaar staan
Maar die tuinier antwoord: Meneer, laat hom nog hierdie jaar staan. Ek sal die grond rondom hom omspit en bemes. Miskien sal hy dan volgende jaar vrugte dra. Maar so nie, kan u hom uitkap.”

12 Die saad = die Woord van God
Die saaier = God Die grond = Ons Die Tuinier = Jesus

13 Om te volhard in die wedloop…

14 Om voor te berei vir die wedloop…
1 Kor 9: 25- “Almal wat aan die wedstryd deelneem, ontse hulleself allerlei dinge…” Vers 27- “ Maar ek oefen my liggaam en bring dit onder beheer, sodat ek nie ander tot die stryd oproep en self nie kwalifiseer nie.”

15 Wees in alle omstandighede dankbaar
Doelgerigte oefenprogram? Wees altyd bly Bid gedurig Wees in alle omstandighede dankbaar ( 1 Tessalonisense 5:16-18)

16 Die regte klere? “ Ek is baie bly oor die Here, ek juig oor my God, want Hy het my gered, vir my oorwinnaarsklere aangetrek…” (Jesaja 61:10)

17 Hoe lyk jou geestelike kleed?

18 Ons kry geestelike reels in die Bybel
Wat is die reels van die wedloop? 2 Tim. 2:5 Ons kry geestelike reels in die Bybel = Ons moet volgens die reëls speel…

19 The reward is out of this world…

20 Die wedloop van die lewe is nie maklik nie…

21 Volharding met die oë op Jesus gerig!

22 GEBED

23 Dankoffers

24 Ontvang die Here se ryklike seen…

25 Amen


Download ppt "Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig"

Verwante presentaties


Ads door Google