De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Filp. 2: 5 - 8.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Filp. 2: 5 - 8."— Transcript van de presentatie:

1 Filp. 2: 5 - 8

2 Filp.2: 5-8 Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as mens verskyn het, het Hy Homself verder verneder. Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.

3 ONS BID SAAM.

4 Ma.- aand Die tema: “WATTER RAAD GEE MY ADVISEUR AAN MY!”

5 MY ROLMODEL: “Doen wat ek DOEN, want dit is MY WOORDE!”

6 GRENS 1: Jesus gee prys sy eie “GERIEF” en “GEMAK”. Hy word DIENAAR!

7 Filp. 2:5 “... Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was!”

8 Grens 2: Jesus daag die SOSIALE GRENSE van Sy tyd uit!

9 Grens 3: Jesus breek deur GEOGRAFIESE GRENSE en gaan WÊRELD WYD!

10 Grens 4: Die INNERLIKE grens van WEERSTAND en TEENSTAND!

11 Onthou Jesus se BELOFTE: My GEES gee ek aan julle, HY sal julle krag gee, om die Koninkryk van God te laat AANBREEK hier en nou reeds!

12


Download ppt "Filp. 2: 5 - 8."

Verwante presentaties


Ads door Google