De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis

Verwante presentaties


Presentatie over: "Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis"— Transcript van de presentatie:

1 Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
SONDAG 4 Nov Erediens

2

3 Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63

4 Verhouding Diep innige gemeenskap

5 Ps 63:2 Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U

6 Basiese begeertes (dinge)
Kritiese begeertes (mense) Kern begeertes (God)

7 Joh. 7:37,38 As iemand dors het (diepe verlange/begeerte na iets méér het …), laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei

8 Kernbegeerte - Begeerte om in God se teenwoordigheid te wees (Ps. 63:3) - Blootstelling aan God se liefde (63:4)

9 Die waarde van swaarkry en pyn

10 Die mens is vir God geskape en kan nie rus vind
Augustinus Die mens is vir God geskape en kan nie rus vind voordat hy dit in God gevind het nie

11


Download ppt "Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis"

Verwante presentaties


Ads door Google