De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die pad van Geestelike groei

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die pad van Geestelike groei"— Transcript van de presentatie:

1 Die pad van Geestelike groei

2 1 Korintiërs 3:6–7 Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar dit is God wat laat groei het. Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei.

3 George Barna 10 Stopplekke op die reis van transformasie
Onbewus van sonde Bewus van sonde maar onverskillig teenoor sonde Bekommerd oor die effek van sonde Spreek sonde aan deur Jesus Christus aan te neem. Dis nou nie meer my probleem maar God sin

4 Verhoogde geestelike aktiwiteit
“Holy discontent” – Daar moet meer wees. Waar is dit wat God beloof vir Sy kinders. Gebrokenheid - Erken en hê berou oor eie sonde “Surrender and submission” - Gewillige oorgee en onderwerping aan God se vormende hand Diep liefde vir God Diep liefde vir mense


Download ppt "Die pad van Geestelike groei"

Verwante presentaties


Ads door Google