De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2."— Transcript van de presentatie:

1

2 Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2 By gebed: Psalm 115-1:7,8 Slot: Psalm 90-1:2,9 Amen: Sb 13-3

3

4

5

6

7

8

9 Die Wet van God (Eksodus 20)

10 Eerste belofte As Ek die eerste plek in jou lewe inneem, sal jy geen ander gode wil dien nie, want Ek sal die ereplek in jou lewe hê!

11 Tweede belofte As Ek in jou hart woon, sal dit nie nodig wees om gesnede beelde van My te maak nie, want jy sal self My beeld dra!

12 Derde belofte As jy My liefhet, sal My naam nooit ’n vloekwoord oor jou lippe kan wees nie, maar in alle omstandighede deur jou eerbiedig en gerespekteer word!

13 ’n Dag om na uit te sien, nie om teen op te sien nie!
Vierde belofte As Ek die ereplek in jou lewe het, sal Sabbat die hoogtepunt van die week vir jou wees. Dit sal vir jou ’n vreugde wees om in die gemeenskap van die heiliges My te aanbid. ’n Dag om na uit te sien, nie om teen op te sien nie!

14 Vyfde belofte As Ek in jou lewe is, sal dit vir jou ’n voorreg wees om jou ouers te eer en lief te hê. Dit sal nie vir jou moeilik wees nie, want agter Hulle sal jy My sien wat hulle vir jou uitgekies het!

15 Sesde belofte As jy my liefde jou eie gemaak het, sal jy nooit iemand wil seermaak of haat nie, wat nog te sê doodmaak!

16 Sewende belofte As jy My liefhet, sal dit nie moeilik wees om aan jou lewensmaat getrou te wees nie. As Ek ’n plek in jou huwelik het, sal julle vir mekaar lief wees en julle geluk sal ek in my hande bewaar en vashou!

17 Agtste belofte As Ek op die troon van jou lewe sit, sal jy daagliks vra: ‘Aan wie en waar kan ek aan ’n ander iets gee en jy sal nooit iets van ’n ander wil neem nie?’

18 Negende belofte As Ek in jou lewe is, sal dit nie meer vir jou lekker wees om van ’n ander kwaad te praat nie. Deur my gees sal jy ’n mens wees wat van ’n ander niks sal sê as dit nie iets goeds is nie!

19 Tiende belofte As jy een met My is, sal My gees jou tevredenheid gee om vergenoegd te wees met wat jy het, met die besef dat God gee soos wat jy nodig het en wat Hy gee, gee Hy altyd genoeg sodat jy niks sal kortkom nie!

20

21

22

23

24 Nuwejaar! Lees: 2 Petrus 1:1-15 Teks: 2 Petrus 1:2

25 1Van Simon Petrus, 'n dienaar en apostel van Jesus Christus.
Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons ontvang het. 2Mag daar vir julle genade en vrede in oorvloed wees deur julle kennis van God en van Jesus ons Here! Die Christen se roeping en verkiesing 3Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. 4Deur dit te doen, het Hy ons die kosbaarste en allergrootste gawes geskenk wat Hy belowe het. Daardeur kan julle die verderf ontvlug wat deur begeerlikheid in die wêreld werksaam is, en deel kry aan die Goddelike natuur. 

26 5En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, 6die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, 7die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. 8As julle dit alles besit en dit neem steeds toe, sal julle met ywer en met vrug ons Here Jesus Christus beter leer ken. 9Iemand wat hierdie dinge nie sy eie gemaak het nie, is kortsigtig; nog erger, hy is blind en het vergeet dat hy van sy vroeëre sondes gereinig is. 10Daarom, broers, moet julle julle des te meer daarvoor beywer om deur julle lewe te bewys dat God julle geroep en verkies het. As julle hierdie dinge doen, sal julle nooit struikel nie.

27 11En dan sal daar vir julle vrye en feestelike toegang wees tot die ewige koninkryk van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. 12Om hierdie rede sal ek julle altyd aan hierdie dinge herinner, al weet julle dit en al staan julle reeds vas in die waarheid wat aan julle bekend gemaak is. 13Ek ag dit immers my plig om julle aan te spoor deur julle hieraan te herinner so lank as ek nog lewe. 14Ek weet dat my dood nie meer ver is nie. Ons Here Jesus Christus het dit trouens duidelik aan my bekend gemaak. 15Daarom sal ek my daarvoor beywer dat julle ook ná my heengaan altyd hierdie dinge sal onthou.

28

29 Baie belangrike genade en vrede!

30 Genade en vrede

31 Genade en vrede Geloofsekerheid

32 Genade en vrede Geloofsekerheid Sekerheid wat groei

33 Met ywer en vrug Christus beter leer ken
Vs 8: Met ywer en vrug Christus beter leer ken Vs 11: Vrye en feestelike toegang

34 Vs 9: Kortsigtig en blind Vs 10: Sal struikel

35

36 Probleme met geloofsekerheid
Nie seker nie Te jonk in geloof Onvolwasse in geloof Valslik seker Onderskei moeilik

37

38 Deur kennis van God en van Jesus ons Here
Baie belangrike genade en vrede! Deur kennis van God en van Jesus ons Here

39 Bron van geloofsekerheid Inhoud van geloofsekerheid
Ken Christus Bron van geloofsekerheid Inhoud van geloofsekerheid Kanaal van geloofsekerheid

40 Kennis = besit inligting
Ken Christus Kennis = besit inligting Kennis = verhouding

41

42 Jou gedrag weerspieël jou geloofsekerheid
Baie belangrike genade en vrede! Deur kennis van God en van Jesus ons Here Jou gedrag weerspieël jou geloofsekerheid

43

44 2 Petr 1:5-7 Geloof Deugsaamheid Kennis Selfbeheersing Volharding Godsvrug Liefde x 2

45 2 Petr 1:10 Daarom, broers, moet julle julle des te meer daarvoor beywer om deur julle lewe te bewys dat God julle geroep en verkies het. As julle hierdie dinge doen, sal julle nooit struikel nie.

46

47 Geloofseker * Erediens en Woord Geloof onseker * Wegkom met minimum

48 * Vrywillige diens & opbou
Geloofseker * Erediens en Woord * Vrywillige diens & opbou Geloof onseker Wegkom met minimum * Baklei en trek

49 Geloofseker Geloof onseker
* Erediens en Woord Vrywillige diens & opbou Dankbaar en bly Geloof onseker Wegkom met minimum * Baklei en trek * tastend, krisisbestuur

50 Geloofseker Geloof onseker
* Erediens en Woord Vrywillige diens & opbou Dankbaar en bly * Positief & gemotiveerd Geloof onseker Wegkom met minimum * Baklei en trek tastend, krisisbestuur * Lou tot koud

51

52

53

54 Nadink oor preek: Watter verwagtinge het ek vir die jaar wat kom? Wat sal ek bid hieroor?

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

72

73

74

75

76

77

78

79

80

81

82

83

84

85

86

87

88

89

90

91

92

93

94

95

96

97

98

99

100

101

102

103

104

105

106

107

108

109

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123


Download ppt "Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2."

Verwante presentaties


Ads door Google