De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
MATT 27:3-5 3 Daarna het Judas, sy verraaier, toe hy sien dat Hy veroordeel was, berou gekry en die dertig silwerstukke teruggebring na die owerpriesters en die ouderlinge 4 en gesê: Ek het gesondig deur onskuldige bloed te verraai. Maar hulle sê: Wat gaan dit ons aan? Jy kan toesien! 5 En hy het die silwerstukke in die tempel neergegooi en weggeloop en homself gaan ophang. JUDAS

3 DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
LUK 22:60-62 61 En die Here het Hom omgedraai en Petrus aangekyk, en Petrus het die woord van die Here onthou wat Hy vir hom gesê het: Voordat die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. 62 En Petrus het buitentoe gegaan en bitterlik geween. PETRUS

4 HOE RAAK EK ONTSLAE VAN SKULDGEVOELENS
BELY DIT TEENOOR DIE HERE PSA 51:1-6 1 VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid, 2 toe die profeet Natan na hom gekom het, nadat hy by Bátseba ingegaan het. 3 Wees my genadig, o God, na u goedertierenheid; delg my oortredinge uit na die grootheid van u barmhartigheid.

5 HOE RAAK EK ONTSLAE VAN SKULDGEVOELENS
BELY DIT TEENOOR DIE HERE PSA 51:1-6 4 Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde. 5 Want ék ken my oortredinge, en my sonde is altyddeur voor my. 6 Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in u oë, sodat U regverdig kan wees as U spreek, rein as U gerig hou.

6 HOE RAAK EK ONTSLAE VAN SKULDGEVOELENS
MAAK REG WAT MOONTLIK IS LUK 19:7-8 7 En toe almal dit sien, het hulle gemurmureer en gesê: Hy het by 'n sondige man tuisgegaan. 8 Maar Saggéüs het gaan staan en aan die Here gesê: Here, kyk, die helfte van my goed gee ek vir die armes; en as ek van iemand iets afgepers het, gee ek dit vierdubbel terug. SAGGéüs

7 HOE RAAK EK ONTSLAE VAN SKULDGEVOELENS
LAAT DIE VERLEDE AGTER FIL 3:14 14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.

8 HOE RAAK EK ONTSLAE VAN SKULDGEVOELENS
LAAT DIE VERLEDE AGTER FIL 4:13 13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

9 HOE RAAK EK ONTSLAE VAN SKULDGEVOELENS
IN CHRISTUS IS JY ‘N NUWE SKEPSEL 2 KOR 5:17 17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.

10 HOE RAAK EK ONTSLAE VAN SKULDGEVOELENS
KRAG DEUR DIE HEILIGE GEES HAND 1:8 8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.

11 WEES DOELGERIG

12 HOE RAAK EK ONTSLAE VAN SKULDGEVOELENS
WEES DOELGERIG HEB 12:1-2 1 DAAROM dan, terwyl ons so 'n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, 2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het.


Download ppt "DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS"

Verwante presentaties


Ads door Google