DIE ROL VAN SPESIFIEKE GISRASSE IN CHENIN BLANC PRODUKSIE PIET LOUBSER LALLEMAND SUID-AFRIKA
RSA – CHENIN BLANC PRODUKSIE ±18,6% Van totale area aanplantings (2008) vs. 22,3 % in 2001 277 827 Ton (2008) Mees aangeplante wit varieteit in RSA
KEUSE VAN GISRAS – VERSKEIE BENADERINGS Chenin Blanc baie veelsydig Verskeie opsies beskikbaar t.o.v. style QA23 – beta-glukosidase aktiwiteit Sien artikels
CHENIN BLANC - HOUVERMOë Soos ander wit kultivars is dit soms baie beperk Oorweeg ‘n SIY produk soos bv. OPTIWHITE om dit te ondersteun
CHENIN BLANC – NUWE MOONTLIKHEDE VIR TOEKOMS Die bekende SACCHAROMYCES CEREVISIAE in kombinasie met ‘n NIE-CEREVISIAE VOORBEELD: TORULASPORA DELBRUECKII in « SEQUENTIAL » Inokulasie met Saccharomyces cerevisiae Voorbeeld van wyn te proe Verdere proewe in 2010 beplan
BAIE DANKIE VIR U TYD