De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Www.bybelgenootskap.co.za bybelgenootskap van suid-afrika.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Www.bybelgenootskap.co.za bybelgenootskap van suid-afrika."— Transcript van de presentatie:

1 bybelgenootskap van suid-afrika

2 ZULU BYBELVERTALING PROJEKKODE 1016

3 Doel ZULU BYBELVERTALING
PROJEKKODE 1016 Doel Om 'n Bybelvertaling in hedendaagse Zulu beskikbaar te stel.  Agtergrond Die vertaling van die Zulu Bybel wat tans deur die meeste Zulusprekendes gebruik word, is ouer as 50 jaar. Veral jonger Zulusprekendes verstaan nie alles duidelik in die bestaande Bybel nie aangesien baie woorde in die Bybel nie meer vandag gebruik word nie. Drie voltydse vertalers het in 2009 met hierdie vertaling begin. Die projek beskik ook oor 'n hersieningskomitee wat uit 15 lede bestaan. Hulle is verantwoordelik om die gehalte van die vertaling te toets sodat die beste vertaling moontlik in die hande van die gebruikers kan kom.

4 Verwagte impak Begroting ZULU BYBELVERTALING
PROJEKKODE 1016 Verwagte impak  Hierdie vertaling sal baie Zulusprekendes, veral die jeug, help om die bybelse boodskap beter te kan verstaan. Begroting R word benodig om te verseker dat die vertalers en hersieningskomitee in 2012 met hulle taak kan voortgaan. bybelgenootskap van suid-afrika


Download ppt "Www.bybelgenootskap.co.za bybelgenootskap van suid-afrika."

Verwante presentaties


Ads door Google