De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart

Verwante presentaties


Presentatie over: "Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart"— Transcript van de presentatie:

1 Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Beste <voeg kliënt se naam hier in> Terwyl die einde van die belastingjaar in sig is, is dit ’n goeie tyd om u aftreespaargeld ’n hupstoot te gee en die maksimum belastingvoordeel te kry. Deur voor 28 Februarie 2018 nog ’n bedrag in u aftreeplan te belê, kan u die belastingvoordeel benut en u spaardoelwitte selfs nog vinniger bereik. Moet dus nie die geleentheid misloop om u aftreespaargeld voor die belastingjaareinde aan te vul nie. Die minimum bydrae is R Moenie tot op die nippertjie wag nie – doen dit vandag nog. As u belangstel om u aftreespaargeld aan te vul of wil gesels oor hoe u die belastingvoordele van u Sanlam Cumulus Echo Uittree-Plan maksimaal kan benut, kontak my <voeg adviseur se kontakbesonderhede hier in>. Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart Sanlam, Strandweg 2, Bellville, Suid-Afrika | Sanlam is 'n Gelisensiëerde Verskaffer van Finansiële Dienste © 2017 Sanlam. Alle regte voorbehou.


Download ppt "Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart"

Verwante presentaties


Ads door Google