De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DANKIE PA!!.

Verwante presentaties


Presentatie over: "DANKIE PA!!."— Transcript van de presentatie:

1 DANKIE PA!!

2 Pa was daar van die eerste oomblikke af

3 Van die eerste oomblik af was Pa my held!

4 Ons het sulke spesiale oomblikke gedeel…

5

6 Pa het sulke belangrike spore in my lewe getrap…

7 En Pa was nog altyd daar om vir my
die pad te wys…

8 En te help as ek in die moeilikheid is…

9 Ek onthou al die manne-geselsies wat ek en Pa van kleins af gehad het…

10 Pa het my geleer hoe belangrik genoeg oefening is

11 En wanneer ek moeg geraak het langs die pad, het pa altyd gehelp…

12 Pa het my ook van besparing geleer…

13 En ‘n paar ander belangrike goed oor manwees…

14 Om goed te lyk is baie belangrik…

15 Soms is drastiese optrede noodsaaklik, veral as die nood druk…

16 Hoe om die grote nie te laat wegkom nie…

17 Speel is goed vir manne-bonding

18 En so het ek van kleins af geleer hoe dit gedoen word…

19 En sien Pa al meer in myself…

20 En ek wou nog altyd SO graag soos Pa wees…

21 Ek is LIEF vir Pa…

22 Pa is die beste… Vat 5!!!

23 GELUKKIGE VADERSDAG!!


Download ppt "DANKIE PA!!."

Verwante presentaties


Ads door Google