De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)

Verwante presentaties


Presentatie over: "ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)"— Transcript van de presentatie:

1

2 ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Simphiwe Die Fransman-tweeling (Ryan + Adrian) Alvin se ma

3 ALTYD VIERDE Alvin Kom altyd vierde in die 800m
Voel dit help nie hy oefen nie Sy kop is nie reg nie Kry nuwe oefenprogram en dieet Droom van die wedren Vergeet sy skoene op die belangrike dag Kom eerste oor die wenstreep Al die oefening (heuweloefeninge, hurkoefeninge, stersrponge het gehelp)

4 ALTYD VIERDE Meneer Hendricks Wil Alvin help om sy kop reg te kry Atletiek gaan nie net oor hoe vinnig jou bene jou wenstreep toe kan dra nie. Dit gaan oor hoe vinnig jou kop jou soontoe kan vat Help Alvin om hard te oefen en reg te eet (geen gaskoeldrank, of hamburgers. Eet piesangs, hawermout, pasta, volgraanbrood. Laat Alvin opsitte, opstote, rugoefeninge, sterspronge doen en op die heuwel naby die skool oefen. Gebruik die stophorlosie om sy tye te neem

5

6 ALTYD VIERDE Simphiwe Mbeki Hy kom van Oscar Mpetha High
Altyd eerste in die 800 meter Hy is briljant Op die dag van die kompetisie hardloop Simphiwe voor, maar kan nie die voor bly nie. Hy maak sy dyspier seer.

7 ALTYD VIERDE Fransman-tweeling (Adrian en Ryan)
Kom altyd tweede en derde Kom van Westridge Hoërskool Hulle moes eintlik een mens gewees het Terg (tease) Alvin in sy nagmerrie/droom Kom tweede en derde op die dag van die kompetisie

8

9 ALTYD VIERDE Alvin se ma Ondersteun (support) haar seun
Sy het gesê: “Net jy weet wat die beste vir jouself is. Wat dit ook al is, ek staan by jou”. Sy bring Alvin se skoene vir hom op die dag van die kompetisie (dit lyk of sy die 800m gehardloop het)

10


Download ppt "ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)"

Verwante presentaties


Ads door Google