De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

3. Hoe het slawe in die suide van Noord-Amerika beland?

Verwante presentaties


Presentatie over: "3. Hoe het slawe in die suide van Noord-Amerika beland?"— Transcript van de presentatie:

1 3. Hoe het slawe in die suide van Noord-Amerika beland?
Drie fases word onderskei: Van Europa na Afrika Van Afrika na Amerika Van Amerika na Europa

2 Fase 1 Vanaf Europese hawens na Afrika. – skepe word gelaai met: Koper
Klere Bekers Slawekrale Gewere en Ammunisie Skepe vaar na Afrika en voorraad word verkoop of verruil vir SLAWE

3 Fase 2 Skepe word gelaai met slawe.
Vanaf Afrika na die nuwe wêreld (Amerika) Skepe word gelaai met slawe. Beknop, siektes versprei, ander gaan dood. Verkoop slawe aan kolonies in die Karibiese eilande en ander Ameikaanse kolonies. Skepe – word skoongemaak en gedreineer. Gelaai met gewasse soos suiker, rum, tabak, en ander produkte.

4 Fase 3 Tuiswaarts: Vanaf Amerika na Europa Skepe – Gelaai met gewasse soos suiker, rum, tabak, en ander produkte van Wes-Indië. Gewasse word verkoop aan Europeers.


Download ppt "3. Hoe het slawe in die suide van Noord-Amerika beland?"

Verwante presentaties


Ads door Google