De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE BEGINSEL VAN BELYNING

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE BEGINSEL VAN BELYNING"— Transcript van de presentatie:

1 DIE BEGINSEL VAN BELYNING
EDA 122

2 BELYNING UITKOMSTE PROSES

3 WAT HET VERKEERD GEGAAN?
BELYNING PRODUK PROSES UITKOMSTE WAT HET VERKEERD GEGAAN?

4 WAT ONS ONDERRIG (METODES, ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE
BELYNING BALANSSISTEEM DIEPLEER WAT ONS ONDERRIG (METODES, ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE , KLIMAAT ) WAT ONS ONDERRIG (METODES, ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE KLIMAAT) OPPERVLAKKIGE LEER

5 BIGGS se MODEL (BRON 3 & 4)

6 ONDERSKEI TUSSEN DIEP EN OPPERVLAKKIGE LEER

7 BEREIKING VAN BELYNING
BEPLAN DIE LEERUITKOMSTE Maak gebruik van aktiewe werkwoorde (lei ons om aktiwiteite te beplan om die uitkoms te bereik asook vlak wat bereik sal word) SELEKTERING VAN LEER- EN ONDERRIGAKTIWITEITE Leerstyle, aktiewe deelname ASSESSERING EN TOEKENNING VAN PUNTE AAN DIE STUDENT

8 BESTUDEER DIE ONDERSTAANDE VOORBEELD:
Leerders moet kan toon dat hulle voorafkennis kan sintetiseer en ‘n tekening trek. Leerders moet toon dat hulle met behulp van voorafkennis die lyn kan trek tussen die twee punte Die lesuitkoms word gedryf deur die gebruik van die aksiewerkwoord en wat van die leerders verwag word- NIE DEUR DIE WOORD SELF NIE. Die leerders moet hulle finale produk inhandig deur ‘n kreatiewe tekening te trek van dele van die masjien te maak. Leerders moet ‘n lyn trek tussen twee punte Wat word van die leerder verwag?

9 Voorbeeld van belyning
Leeruitkoms 1 Assesseringstandaard: Voer ondersoeke uit en versamel data: Ondersoek die moontlikhede in beskikbare materiaal en vind uit hoe dit gebruik kan word Lesuitkoms: Leerders sal in staat wees om data te versamel oor hoe temperatuur styg oor die verskillende seisoene en dit vergelyk. Aktiwiteit: Meet die temperatuur oor die verskillende seisoene en bepaal die gemiddeld van die temperatuur Assessering: Leerders sal gemeet word aan die tabelle waarin hulle die data genoteer het en ook die afleidings wat hulle gemaak het oor die temperatuur verskille. Soek die werkwoorde!

10 UIT DIE VOORBEELD KAN ONS DIE VOLGENDE AFLEIDINGS MAAK
Verwantskappe tussen die verskillende aspekte; Leergeleenthede help om uitkomste te bereik; Effektiewe assesseringsgeleenthede help om uitkomste te bereik op die spesifieke vlak; Verband tussen nasien en terugvoering.

11 DEUR DIE REGTE VRAE OP DIE REGTE VLAKKE TE VRA
Hoe spreek ek : Leerders se hoër kognitiewe denke aan? Al drie domeine van die leerder aan? Die kritieke uitkomste aan? DEUR DIE REGTE VRAE OP DIE REGTE VLAKKE TE VRA

12 BLOOM SE AANGEPASTE TAKSONOMIE
EVALUEER Kreatief sintese analise toepassing begrip kennis 40% 60%

13 KOGNITIEWE DOMEIN Kennis Erken of herroep idees en feite
Noem, kies, lys definieer Begrip Vereis begrip van die idees Vergelyk bespreek paar af tabuleer Pas toe waar die leerder die teorie in ‘n nuwe situasie kan toepas Los op voorspel teken bepaal Analiseer Die opbreek in kleiner deeltjies om die verband te sien Analiseer, identifiseer differensiasie Sintese Groepeer die dele in ‘n geheel Organiseer, ontwerp sintetiseer Evalueer Evalueer die teorie Evalueer assesseer kritiseer

14 PSIGOMOTORIES Imiteer /gerigte respons
Verwys na die vroeë stadium van die ontwikkeling van komplekse vaardighede Begin kom probeer teken dissekteer Manipuleer/ meganisme Herhaal ‘n spesifieke vaardigheid totdat dit ‘n gewoonte word Benodig versamel voer uit verbeter Eksaktheid Die vaardigheid is bereik en word glad uitgevoer Bereik vordering Artikuleer/ pas aan Benodig ‘n hoër vlak van presiesheid Pas aan verander Oorspronklikheid/spontaan Respons is outomaties Rangskik konstrueer

15

16 AFFEKTIEWE Aanvaar/ ontvang Gretigheid om te aanvaar of aandag te gee
Vra volg kies luister Reaksie/ respons Reaksie verwys na die aktiewe betrokkenheid het die begeerte om betrokke te wees Stem saam antwoord volg lewer verslag Waardeer heg waarde Sien die waarde van die aktiwiteit Verdedig kies aanvaar neem deel Organiseer Organiseer die waardes in ‘n sisteem Vergelyk, neem deel prioriseer Karakteri-seer Persoon gekarakteriseer volgens waardes Tree op verdedig reageer demonstreer

17 VRAE OP KOGNITIEWE DOMEIN
1. Lys die verskillende tipes van besoedeling 2. Onderskei tussen water- en lug besoedeling 3. Voorspel wat sal gebeur as lugbesoedeling nie gestop word nie 4. Analiseer die huidige situasie en identifiseer die mees gevaarlikste tipe van besoedeling 5. Ontwerp ‘n plan hoe om die huidige toestand in die atmosfeer te verbeter 6. Evalueer krities jou plan teenoor die kriteria wat nodig is vir menslike gebruik.

18 PSIGOMOTORIES Verwys na die vroeë stadium van die ontwikkeling van komplekse vaardighede Begin om ‘n preparaat te maak Herhaal ‘n spesifieke vaardigheid totdat dit ‘n gewoonte word Maak die preparaat sonder ‘n lugborrel en so dun as moontlik Die vaardigheid is bereik en word glad uitgevoer Maak ‘n preparaat met slegs een laag selle Benodig ‘n hoër vlak van presiesheid Geen lugborrels en slegs een sel wat vergroot kan word Respons is outomaties All preparate is sonder lugborrels en slegs een sel

19 HOLISTIESE ASSESSERING.
Domeine: kognitief, affektief, psigomotories; Verskillende assesseringsbenaderings; Verskillende assesseringsmetodes. Leerder moet in totaliteit ontwikkel. Moet Lewensvaardighede openbaar. Sien die kritieke uitkomste.

20 ONTWERP VAN ASSESSERING
Wat is die uitkoms Wat is die vaardigheid Metode gebruik Watter alternatiewe is daar Pas die assessering by die uitkoms Is daar ‘n nasienskema


Download ppt "DIE BEGINSEL VAN BELYNING"

Verwante presentaties


Ads door Google