De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING MOMENTUM.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING MOMENTUM."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING MOMENTUM

2 MOMENTUM LINEÊRE MOMENTUM
Die produk van ‘n voorwerp se massa en sy snelheid ‘n Vektor grootheid met dieselfde rigting as die snelheid van die voorwerp LINEÊRE MOMENTUM

3 NEWTON SE TWEEDE WET Die resulterende krag wat op ‘n voorwerp inwerk, is gelyk aan die tempo van verandering van momentum van die voorwerp in die rigting van die resulterende krag

4 IMPULS-MOMENTUM STELLING
Die produk van die resulterende krag wat op ‘n voorwerp inwerk en die tyd wat die resulterende krag op die voorwerp inwerk IMPULS-MOMENTUM STELLING

5 WET VAN BEHOUD VAN MOMENTUM
Die totale lineêre momentum in ‘n geslote sisteem bly konstant GESLOTE SISTEEM ‘n sisteem waarop die resulterende eksterne krag nul is. Dit sluit eksterne kragte soos wrywing uit

6 Kinetiese energie bly behoue Kinetiese energie bly NIE behoue
ELASTIESE BOTSINGS ONELASTIESE BOTSING

7

8

9

10

11

12


Download ppt "HERSIENING MOMENTUM."

Verwante presentaties


Ads door Google