De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015

Verwante presentaties


Presentatie over: "HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015"— Transcript van de presentatie:

1 HALFJAARBERAAD 2014 +15 AKSIES VIR 2015
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015

2 INHOUD 1. SAMEVATTING VAN DIE +15 STRATEGIE 2.
HUIDIGE SITUASIE EN VORDERING TOT NOU 3. SASF AKSIES 4. NGS AKSIES 5. RESOLUSIE

3 KONTEKS – SAMEVATTING VAN DIE +15 STRATEGIE
Graderingstoernooi sowel as proewe. Graderingstoernooi se doel is slegs vir die bepaling van stoeiers wat deel vorm van die Nasionale oefengroep waarop SASF hulpbronne spandeer. Proewe word gebruik om spanne saam te stel. Toernooie moet nie tydsaam wees nie. Meer internasionale geleenthede moet geskep word. Afrigters en stoeiers moet op dieselfde standaard gebring word. Skep geleenthede vir alle stoeiers om te kan deelneem.

4 +15 STRATEGIE – HUIDIGE SITUASIE
NGS strategie is geformuleer tydens 2014 en aan die SASF gestuur as inset vir beplanning en voorstel vir implementering. Die SASF Algemene Bestuur het die verslag oorweeg tydens die vergadering van 16 Augustus. Die reaksie van ander verenigings is positief. Verenigings het tyd gevra om die verslag verder te bestudeer. Komitees van die SASF is positief. Die beginsel van geen kriteria vir proewe kan ‘n knelpunt wees. Die vergadering versoek ‘n werkswinkel van Verenigings en lede van komitees om die verslag te bespreek. Die werkswinkel kan verwag word gedurende September of daarna. NGS moet fokus op die beïnvloeding van ander verenigings en om aksies wat in ons eie beheer is, te dryf.

5 +15 STRATEGIE – SASF AKSIES OM TE BEINVLOED
SASF Algemene Bestuur moet ‘n strategie aanvaar vir die bestuur van Kadette, Juniors en Senior stoeiers. SASF Algemene Bestuur moet die strategiese doelwitte, reëls en kriteria formuleer dat dit inklusief sal wees om te fokus op sosiale-, aktiewe- en prestasiedeelnemers. Samestelling van Nasionale oefeninge moet hersien word. Samestelling van Nasionale spanne moet hersien word. Instelling van ‘n graderingstoernooi. Vestig alternatiewe Nasionale oefengeleenthede by verskeie plaaslike en internasionaal geakkrediteerde lokale. Nasionale Afrigter kan maandeliks gesamentlike oefengeleenthede skep. SASF Algemene Bestuur moet verslae en inligting aan SASCOC voorsien vir die samestelling van spanne.

6 +15 STRATEGIE – SASF AKSIES OM TE BEINVLOED
2de en 3de plekk- stoeiers moet ingesluit word in spanne indien eerste plek-stoeier onttrek weens beserings of ander redes. Geleentheid vir proewe vir elke internationale aangeleentheid. Uitdaagtoernooie/geleenthede moet geskep word. Datums vir graderings- en proewe-toernooie moet vroegtydig gepubliseer word. Loting tydens proewe moet geskied op ‘n rondomtaliebasis ongeag getalle per gewig. Deelnemer-prestasieranglys moet geskep word wat as aanmoediging moet dien vir alle stoeiers om aan toernooie deel te neem. Groot toernooie nie langer as 5-6 ure. Gefokusde, blitstoernooie moet geskep word.

7 +15 STRATEGIE – SASF AKSIES OM TE BEïNVLOED
Enkelmassa moet vroegtydig in kennis gestel word, sodat hul nie tyd en geld onnodig vermors nie. Nie-amptelike toere moet geskep word. SASF moet strategiese vennootskappe met sentraalgeleë buitelandse stoei-strukture skep. Deelname aan sport moet spesifiek aangepas word om die omstandighede van junior en senior stoeiers, wat die sport verlaat het, weer terug te trek.

8 +15 STRATEGIE – NGS AKSIES
Vestig oefengeleenthede by verskeie klubs en op verskillende dae. Akkrediteer afrigters en oefenprogram. Rekordhouding van deelname sal deur die Afrigterskomitee gehou word. Stoeiers en Klubs moet op dieselfde standaard gebring word. Klubs en stoeiers moet aandui dat hulle beskikbaar is om internasionaal deel te neem op die betrokke datum en dat hulle by vermoë is om die nodige finansiële verpligtinge na te kom. Gefokusde, blitstoernooie moet geskep word. Enkelmassa moet vroegtydig in kennis gestel word, sodat hul nie die tyd en geld onnodig vermors nie. Nie-amptelike toere moet geskep word. Deelname aan die sport moet spesifiek aangepas word om die omstandighede van junior- en senior-stoeiers, weer terug te trek.

9 +15 STRATEGIE STOEIERONTWIKKELING-STRUKTUUR – Fanie Vermaak
Voorstel: NGS Aksieplan van 15+ dokument Skep ‘n ondersteunende struktuur van vrywilligers wat die ontwikkeling van stoeiers ondersteun.

10 +15 STRATEGIE STOEIERONTWIKKELINGS-STRUKTUUR
Tegniese span Tegniese ontledingspan Kondisioneringspan (Gym en verwante aktiwiteite) Biomeganikaspan (HPC) Sielkundige oriënteringspan Bemarkingspan [lokaal en nasionaal]. gedrukte en elektroniese media Dieetkundige span (kort, medium en langtermyn, voor, op en na toernooie) Kardiovaskulêre span (fiksheid monitering en assesering) Finansieringspan (Meesters en maatskappye ) & insentiewe Groeperingsontwikkeling, Vroë ontwikkeling, Kadette, Studente, Juniors en Seniors, Meesters Gesamentlike oefenprogramme (saam met en sonder SASF) (Afrigtingskomitee) Koördineer hoë-profiel toernooie-deelname Ranglyste en uitdaagtoernooie Sosialiseringsprogramme (naweke op wildplase, staptoere, ens) Buitelandse blootstelling (na buitelandse toernooi en oefenkamp en spanne na SA) Verbreding van horisonne (Streetwise) & kulturele opbou Toegang tot Buitelandse eiendom in Oos-Europa (30 beddens) Skakelingspan met SASF en ander provinsies (Danie en Jurie)

11 HERSIENING 2014 PRIORITEITE
+15 RESOLUSIE VIR 2015 AKSIES

12 RESOLUSIE +15 STOEI Die UB moet die strategie verder bevorder met die SASF. Die volgende SASF besluite is dringend: Nasionale oefening: Akkrediteer NGS oefeninge. Besluite oor proewe en kriteria vir deelname aan Proewe vir 2015 Aksies vir implementering deur NGS gedurende 2015 sluit die volgende in: Akkommodeer Sosiale stoei Vestig NGS ranglys Stoei tussen klubs Maak dit lekker: skep insentiewe wat deelname aanmoedig Bou ‘n lapa Stoeier-ontwikkeling NGS oefeninge Inisieer ‘n struktuur vir die bevordering van stoeierontwikkeling deur die betrokkenheid van vrywilligers buite bestuursverband. Rapportering geskied deur die Stoei-Groei pos. Die vestiging van en akkreditasie as Nasionale oefengeleentheid by lokale wat binne bekostigbare bereik van stoeiers is.


Download ppt "HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015"

Verwante presentaties


Ads door Google