De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017

Verwante presentaties


Presentatie over: "OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017"— Transcript van de presentatie:

1 OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017

2

3 Wat bepaal beroepskeuse?
Kind se profiel (vermoë, persoonlikheid en belangstelling) Toelatingsvereistes vir opleiding Keuringvereistes vir opleiding Finansiële ondersteuning beskikbaar KIND SE TOEWYDING

4 Waar kry ek die inligting
Kind se profiel Punte behaal Resultaat van kind se eie insette Persoonlikheid Kind se aard (wat maak hom gelukkig) Intelligensie Algemene intellektuele vermoë Aanleg Spesifieke vermoëns Belangstelling Dit wat kind interesseer Waar kry ek die inligting Kind self: Ken jou kind Psigometrie & gesprekke Universiteite, tersiêre instellings: Doen moeite Beroepsvoorligters en sielkundiges

5 SLAAGVEREISTES (MATRIEKSERTIFIKAAT)
Afrikaans Huistaal - 40% 2 vakke 40% (LOR uitgesluit) 3 vakke 30% 4. Een vak mag gedruip word, mits dit nie Afrikaans Huistaal is nie.

6 UNIVERSITEITSTOELATING (UT) VEREISTES
50% + moet behaal word in enige 4 van die volgende vakke: A(H), E(EAT), W, WG, FW, LW, GG, BS, R, RIT, IGO RTT, ST, GS en Toerisme speel geen rol in die bepaling van UT nie, MAAR WEL IN TPT berekening. Verskillende fakulteite en kursusse van Tersiêre Instellings het spesifieke vakvereistes. DOEN NAVRAAG BY INRIGTING Lewensoriëntering: spesifieke punte vir ‘n bepaalde rigting. Algemene vereiste is 40%. Afrikaans en Engels minstens 50% (Sommige inrigtings vereis 60%) ‘n TOELATINGSPUNT TELLING word gestel vir elke kursus. Sommige studierigtings het hul eie keuringseksamen. Voornemende studente lê ‘n Nasionale Normstoets af Skool reël voorbereiding vir NBT (teen betaling)

7 Inligting oor verdere studie
Tegnologie (Internet) Loopbaanskoue & Oop dae Beroepswaarneming Vra vrae, voer gesprekke, praat Bestudeer jaarboeke Aansoeke en sluitingsdatums Vereistes Lees vorms en bepalings deeglik

8 Keuringsvereistes: Die meerderheid vakpakkette by NHS bied algemene Universiteitstoelating, MAAR punte is bepalend ‘n Kind wat drie vakke het uit RTT, ST, GS & T het nie UT nie Vraag en aanbod beïnvloed toelating – nadat kriteria (wat van jaar tot jaar wissel) nagekom is TPT –Telling [toelatingspunttelling] belangrik Gr 11- finale punte word gebruik vir voorlopige toelating Halfjaar- en rekordeksamen punte belangrik vir sekere keuringskursusse by sekere universiteite

9 Toelatingspunttelling
PUNTE IN VAK BYDRAE TOT TPT 80-100% LOR word uitgesluit by berekening

10 Voorbeelde van TPT vereistes Universiteit Univ van Teg
B.ING Dipl 23 GESONDHEIDWET B Pharm 25 VEEARTSENY Vet tegn 26 BCom 30 tot 34 Dipl. 20 LANDBOU 30 Dipl. 23 BSc (Natuurwet) Dipl BA (Geesteswet) 30 Dipl INLIGT.TEG 26 – 30 (NBT) Dipl BOU-omgewing Dipl OPVOEDKUNDE B Ed 22 REGTE Regs asst 20 TEOLOGIE Dipl. 22

11 GESKATTE JAARLIKSE KOSTES
Universiteit Klasgelde Losies Etes Boeke Klere Sakgeld Vervoer (koshuis) (privaat) Totaal R min – R maks

12 BEFONDSING Beurse, Lenings, Beurs-lenings
Wie ken beurse, lenings en beurslenings toe? Universiteite (1/8 tot 30/9) Universiteite van Tegnologie Staat Privaatsektor Plaaslik Skool - onderwys Laeveldtrust TSB Sappi Eskom BUSCOR Sluitingsdatums: Reeds vanaf Mei

13 Beursinligting Op die Internet en by donateur:
Prestasies, sport en leierskap is belangrik Gr 11-punte dien as seleksie kriterium Gr 12 punte bepaal finale toekenning Leerder se verantwoordelikheid Vra aansoekvorms aan Reël afsprake (verkieslik nie in skool-ure nie) Stuur dokumentasie

14 Verwys na instansie vir spesifieke inligting
Prestasiebeurse Toekenning gebaseer op kind se prestasies Waarde bepaal deur prestasievlak Vergelykende prestasie (bv top presteerder in bepaalde vak) Bedrae verskil van universiteit tot universiteit en ook van kursus tot kursus binne die grense soos aangedui. Verwys na instansie vir spesifieke inligting

15 Vertroulike Verslae Getuigskrifte
Skool ontvang navrae van instansies Skool vermeld slegs feite en bewese prestasies Word gepos (gesertifiseerd) binne 2 dae Getuigskrifte Ontvang aan einde van skoolloopbaan Nie ‘n verpligting – Hoof se voorreg Goeie punte/aspekte word beklemtoon Prestasies word vermeld

16


Download ppt "OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017"

Verwante presentaties


Ads door Google