De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Beslote Korporasies HOOFSTUK 27."— Transcript van de presentatie:

1 Beslote Korporasies HOOFSTUK 27

2 Lidmaatskap & Ledebelang
BK = 1 – 10 lede (art 28) Lede mag nie gesamentlik ledebelang besit nie

3 Vereistes vir Lidmaatskap
Slegs Natuurlike persone- art 29(1) Regspersoon MAG NIE direk/indirek ledebelang in ‘n BK hou nie BK MAG aandele in Mpy hê BK MAG in vennootskap met ander BK’s of Mpy wees

4 Natuurlike persoon lid v BK as:
Geregtig op ledebelang Ampshalwe ‘n trustee van testamentêre trust- mits?? Ampshalwe ‘n trustee, administrateur, eksekuteur/kurator van ‘n insolvent, oorledene/geestesversteurde lid se boedel

5 Nomine officii as trustee van ‘n trust inter vivos op voorwaarde:
Regspersoon nie begunstigde van trust Die lid persoonlik al die regte en verpligtinge van ‘n lid het BK nie verplig om ooreenkoms tussen trust en lid na te kom nie Persone geregtig op voordeel + lede van BK mag nie meer as 10 wees nie

6 Regspersone uitsonderings??
Ampshalwe ‘n trustee van testamentêre trust- mits? Ampshalwe ‘n trustee, administrateur, eksekuteur/kurator van ‘n insolvent, oorledene/geestesversteurde lid se boedel

7 Aanvang van Lidmaatskap
Datum waarop Stigtingsverklaring geregistreer Wat moet in Stigtingsverklaring vervat word? As nuwe lid of verteenwoordiger geregistreer moet word=CK 2 (Gewysigde stigtingsverklaring)

8 Lederegister Nie formele register
Lede se name in die stigtingsverklaring gemeld word SV- vir openbare insae beskikbaar Jongste SV=lederegister Lede se name verskyn op briewe

9 Addisionele lede ‘n Persoon kan ‘n % ledebelang koop
Ooreenkoms met huidige lede aangesien hul % verminder Bydrae kan geld of eiendom wees, maar nie dienste nie – art 33(2)

10 Beëindiging v Lidmaatskap
Vrywillige vervreemding van ledebelang Gedwonge verkoop van ledebelang agv insolvensie Testamentêre beskikking oor ledebelang Gedwonge verkoop van ledebelang na beslaglegging en verkoping in eksekusie Deregistrasie/ Likwidasie

11 Hofbevel Op gronde: Onbekwaamheid Nadelige uitwerking op BK Samewerking onmoontlik Omstandighede wat hof billik ag

12 Ledebelang Bydrae = % ledebelang Nie dieselfde ledebelang saam hou nie
Lid kan nie meer as een ledebelang besit nie % ledebelang in SV + lid se sertifikaat van ledebelang % ledebelang nie = die grootte vd bydrae nie

13 Totaal van Ledebelang 100%
Nuwe lid – ander se ledebelang verminder dienooreenkomstig

14 Aard van Ledebelang ‘n Ledebelang in ‘n BK is ‘n vorderingsreg teen die BK wat die houer geregtig maak op ‘n pro rata- aandeel in die totale ledebelang en om in die winste te deel en by likwidasie ook te deel in die oorskot. Roerende, onstoflike saak Kan op beslag gelê word

15 Verkryging van Ledebelang
Vanaf BK (stigterlid) of Vanaf bestaande lid of sy boedel

16 Insolvensie of dood van Lid
Kurator of eksekuteur Buitestaander wat vir lidmaatskap kwalifiseer Dood = SWO, erfgenaam of legataris

17 Beslaglegging en verkoping in eksekusie
Verkoop aan BK, oorblywende lede, buitestaander wat vir lidmaatskap kwalifiseer

18 Oordrag van Ledebelang
Enige oordrag moet in die gewysigde stigtingsverklaring (CK 2) aangeteken word Wet bevat nie vereistes vir die oordrag nie

19 Sekerheidstelling dmv Ledebelang
Vorderingsregte - sekuriteit vir skulde Sessie in securitatem debiti Alexander NO v Standard Merchand Bank -

20 Verpanding/sessie Verpanding: as sekuriteit vir ‘n skuld
Lidmaatskapsertifikaat + vorm + bedoeling dat gehou sal word totdat die hoofskuld afgelos is Wanbetaling – verkoop ledebelang om skuld te delg Wet skep probleme

21 Uit-en-uit sekerheidsessie:
Skuldeiser sal by betaling van die hoofskuld die ledebelang terug sedeer aan die lid Skuldeiser sal dus net die ledebelang in sy eie naam registreer of dit verkoop indien die hoofskuld nie betaal word nie

22 SCHWARTZ NO v PIKE AND OTHERS

23 Kanakia v Ritzhelf 1004CC t/a Passage to India


Download ppt "Beslote Korporasies HOOFSTUK 27."

Verwante presentaties


Ads door Google