De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Plantasies in die Suide van Noord-Amerika

Verwante presentaties


Presentatie over: "Plantasies in die Suide van Noord-Amerika"— Transcript van de presentatie:

1 Plantasies in die Suide van Noord-Amerika

2 1600 – Engelse, Spanjaarde, Franse, Duitsers, Skotte en Ierland - Verken die nuwe wêrelde.

3 Soorte plantasies: Tabakplantasies: Rysplantasies:
Tabak gewild in Europa (meeste rook) Nadeel: Het baie arbeid nodig. (arbeidsintensief) Rysplantasies: Rys gewilde stapelvoedsel (18de en 19de eeu) Nadeel: Arbeidsintensief

4 Soorte plantasies: Suikerplantasies:
Moes suiker invoer na Amerika van Wes-Indië 1830: New Orleans – word grootste suikerraffinadery in wêreld. Nadeel: Arbeidsintensief Katoenplantasies: (Materiaal vir klere) Baie vroeë setlaars plant katoen. Nadeel: Arbeidsintensief (Pluk, pluis en baal) Later: Meer arbeid benodig – groter produksie gelewer met die pluismasjien.

5 Redes vir slawe-arbeid?
Plantasies – baie arbeid benodig. Probleem? Almal soek werkers. Oplossing? Soek Amerikaanse werkers. Ontsnap, vlug en keer terug om werkgewers te straf. Bring Europese werkers saam. Kon nie die tropiese hitte hanteer nie. Ontsnap en vlug. Vang Afrikane as slawe. Afrikane meer gewoond aan tropiese hitte. Afrikana is gevang en gedwing – winsgewend. Honderd duisende slawe na Amerika ontvoer.

6 Leeraderaktiwiteit 1 Bl. 103 – Voltooi vraag 1 en 2 in jou skrif.
Werk op jou eie. Bestudeer die vaardigheidsleer 1) Onderwerpsin 2) Ondersteunende sinne 3) Slotsin


Download ppt "Plantasies in die Suide van Noord-Amerika"

Verwante presentaties


Ads door Google