De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

FIRAC MODEL.

Verwante presentaties


Presentatie over: "FIRAC MODEL."— Transcript van de presentatie:

1 FIRAC MODEL

2 F - FACTS / FEITE RELEVANTE FEITE Partye Plekke en objekte
( Waar het die feite ontstaan en watter voorwerpe was betrokke?) Basis van die saak (Regskwessies wat ontstaan het uit die feite) Enige verweer teen die regsaksie? Vir watter regshulp word gevra? (Bv Geld geëis, kriminele vervolging- boete of gevangenisstraf)

3 I - ISSUE / PROBLEEM Wat is die regskwessie of die regsvraag?
Wat is die regskwessie of die regsvraag? Wat wil die kliënt eintlik /werklik weet? STAPPE OM TE VOLG: Watter afdeling van die reg is betrokke? Watter spesifieke area van die reg binne daardie afdeling van die reg moet na gekyk word? Watter regsvraag of regsprobleem kan geïdentifisiseer word? 

4 R - RULE OF LAW / REGSREëLS
Watter regsreël is van toepassing? Watter van die volgende regsbronne kan my help om die probleem op te los? Is daar enige bepalings in die grondwet wat ek in ag moet neem? Is daar wetgewing van toepassing op die probleem? Is daar enige sake gerapporteer oor die probleem? Wat is die ge meenregtelike bepalings? Stel nou 'n regsreël saam uit al die bronne.

5 A - APPLICATION/ AANWENDING/ TOEPASSING
Pas die regsreël toe op die probleem. Oorweeg elkeen van die feite Weeg elke detail van die probleem op teen die reg. Mag moontlik nie 'n eenvoudige antwoord hê nie - gebruik ooreenkomte en analogie.

6 C – CONCLUSION/GEVOLGTREKKING
Moet gebasseer wees op die toepassing van die reg. Antwoord die regsvraag wat vroeër gevra is. Waar nodig lewer kommentaar.

7 Firac formaat FEITE REGSVRAAG REGSREëLS TOEPASSING GEVOLGTREKKING
GRONDWET WETGEWING REGSPRAAK GEMENEREG TOEPASSING GEVOLGTREKKING


Download ppt "FIRAC MODEL."

Verwante presentaties


Ads door Google