De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.

Verwante presentaties


Presentatie over: "21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1."— Transcript van de presentatie:

1 21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1

2 Skriflesing Vertel 2 Konings 26 kortliks Lees Jesaja 6:1-4 Vertel Jesaja 6:5 Lees Jesaja 6:6 Lees Jesaja 6:8-9 Vertel Jesaja 6:10-13 Lees Jesaja 6:13b en 11:1

3 Israel - Samaria Juda - Jerusalem
Rigters en Konings Juda - Jerusalem Die Noordryk waar 19 konings na mekaar gedoen het wat verkeerd was in die oë van die Here, is in ballingskap weggevoer. Wat gebeur nou in die Suidryk. Hier was koning Ussia vir 52 jaar lank koning! Hy was die 10 de koning in die Suidryk en het eers gedoen wat reg was in die oë van die Here... totdat hy baie magtig geword het en toe die werk van die priesters gedoen het wat hy nie mag gedoen het nie. Daarom het hy melaats geword.

4 Ussia sterf. Jesaja sien God op sy troon en ervaar God se heiligheid. God gee aan Jesaja 'n baie moeilike werk. Jesaja se lippe word aangeraak om die werk te gaan doen.

5 Die volk sal soos 'n boom afgekap word!
Uit die wortel sal daar weer iets nuuts kom!

6


Download ppt "21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1."

Verwante presentaties


Ads door Google