De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)

Verwante presentaties


Presentatie over: "Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)"— Transcript van de presentatie:

1

2 Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Skepping x2 Kaïn en Abel Sondvloed (nuwe begin) Toring van Babel Abra(ha)m en sy nageslag tot by Jakob Egipte Eksodus (God en sy volk) Israeliete word ‘n volk Goeie mense maar word onderdruk Hulle kry ‘n heerser koning God maak hulle sy volk by Sinaï God tref reëlings vir sy volk Die reëls word in Levitikus en Numeri voortgesit (ook t.o.v. die volke in die omgewing) Deuteronomium berei die intog voor en Moses reflekteer oor en bevestig God se Sinaïverbond God se liefde en die vereiste om aan God gehoorsaam te bly word beklemtoon Josua word as leier gekies om die beloofde land in te gaan

3 Leierloosheid beteken moeilikheid, oor en oor…
Josua Intog… wat nie maklik was nie. Vir elke stukkie land moes geveg word, maar God help hulle Uiteindelik seëvier hulle en verdeel die land onder hulle… maar hulle moet getrou bly Rigters Leierloosheid beteken moeilikheid, oor en oor… en Sameul, die godsdienstige leier, word na opgesien vir leiding 1 en 2 Sameul Die era van koningskap begin met Saul wat goed begin en droewig eindig… Dawid bou die ryk uit rondom Jerusalem, maar sy lig verdof ook… 1 en 2 Konings vertel van Salomo, die wyse, wat oorneem en tempel bou Na Salomo spat die ryk uitmekaar met klomp konings wat nie almal voorbeeldig is nie eers die Noordelike ryk en toe die Suidryk word in ballingskap weggevoer

4 THE END Daniël vertel bietjie van die ballingskap
Esra en Nehemia vertel van die terugkeer wat nie maklik was nie. Die tempel en stadsmure word opgebou en die tempeldiens word herstel. THE END

5 WYSHEIDSLITERATUUR Wat se soort literatuur is wysheidsliteratuur?
Spreuke … Prediker… Job… Hooglied… (Psalms??)

6 PROFETIESE LITERATUUR
Wat is profetiese literatuur? Voor-ballingskapsprofesieë (pre-eksiliese) Jeremia, Klaagliedere, Hosea, Habakuk, dele van Jesaja en Esegiël Profete wat voor die ballingskap waarsku maar ook hoop gee… Joël, Amos. Miga, Sefanja Ballingskapsprofesieë (eksiliese): Haggai, Sagaria, dele van Jesaja en Esegiël Na-ballingskapsprofesieë (post-eksiliese): Maleagi, dele van Jesaja Profete teen die vyande van Israel: Obadja, Jona en Nahum

7 GESKIEDENIS: Genesis..Exodus... Sameul… Konings… (B) Esra en Nehemia
WYSHEID: Spreuke… Job Prediker PROFESIE: Jeremia Maleagi Hosea Haggai Sagaria


Download ppt "Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)"

Verwante presentaties


Ads door Google