De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se"— Transcript van de presentatie:

1 Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
openbaringsgeskiedenis

2 Moses in Egipte Volk word selfstandig (430 jr) – Moet trek
Gevolg? Bedreiging vir Egiptiese koning Wat is sy strategie? Wil groei beperk Hoe? Soos krygsgevangenes / bou stede / maak stene Het dit gewerk? Nee Nuwe plan? Sifra & Pua moet babaseuns doodmaak - weier Nog ‘n nuwe plan? Gooi seuns in Nyl

3 God se voorsienigheid Wreedheid lei tot Moses se opname in paleis Verlosser van Israel Moses moet voorberei word

4 Moses (3 maande weggesteek) ? Amram en Jogebed ?
Moses gebore Aäron Mirjam Moses (3 maande weggesteek) ? Amram en Jogebed ? ? Hoe beland Moses in die paleis? Hoe beland sy ma in die paleis? (Eks 2 : 1 – 8) Moses = “uit die water gehaal”

5 Moses in paleis Egipties opgevoed – wysheid / Bly egter Israeliet
Kies swak behandeling bo Egiptiese lewenswyse (Heb 11 : 24 – 26) Waarom het Moses moord gepleeg? (Eks 2 : 11 – 12) Eie volk draai teen hom – verwyt oor moord (Eks 2 : 14) Vlug na Midian (nakomelinge van Abraham) (Gen 25 : 2)

6 Drie tydperke 40 jr 40 jr 40 jr Paleis Midian Volks- leier

7 Moses se roeping Midianiete afvallig / Afgode
Trou met Sippora (dogter van priester Jetro) Seuns Gersom en Eliëser Nie EK nie, maar GOD NB Loutering vind plaas Waarom moet Israel verlos word? Opvolg van verbond met Abraham Isak en Jakob

8 God verskyn Berg Horeb Waar? Hoe? Brandende braambos
Grond heilig Waarom skoene uittrek? God maak plan bekend --- einde van verdrukking Moses se rol? Instrument Moses sien kans? NEE / God belowe hulp

9 “Ek is” Boodskap aan Israel
Moses gestuur deur JAHWE = “Ek is wat Ek is” Dui op verbondsverhouding / Volk moet na Kanaän versoek aan Farao Volk 3 dagreise in woestyn om te offer Eers oudstes, dan versoek aan Farao Klein versoek – moeilik om nee te sê

10 Tekens Moses beswaard – “Volk gaan my nie glo nie” Kierie word Slang
Hand word Melaats - Gesond Water word Bloed “Ek praat swaar” God reageer met bevel (gaan!) en hulp (Aäron)

11 Moses na Egipte Met Jetro se toestemming
Was egter ongehoorsaam – seun nie besny Sippora besny hom met klip Noem Moses “Bloedbruidegom”

12 Moses Christus Betekenis van Moses Styltipe van Christus Verlos volk
Lei volk uit Egpite Verlos kerk Lei ons uit mag van sonde Egipte = “Hel” / Kanaän = “Hemel” Doopformulier: Rooi See simbool van doop Verlossing in bloed van Christus

13 Einde Hoofstuk 9


Download ppt "Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se"

Verwante presentaties


Ads door Google