De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart

Verwante presentaties


Presentatie over: "Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart"— Transcript van de presentatie:

1 Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Beste <<Mnr Jones>> U het ’n wyse finansiële besluit geneem met u Sanlam Gevreesde Siektevoordeel en, as ’n gewaardeerde kliënt, is u een van die eerstes wat oor ons verbeterde voordeel ingelig word. By Sanlam verbeter ons voortdurend ons produkte om te sorg dat hulle met u veranderende behoeftes tred hou. En hoewel u Gevreesde Siektevoordeel genoeg dekking voorsien, sluit ons nuwe verbeterde voordeel opwindende nuwe kenmerke in, soos selfstandige kanker- en kardiovaskulêre voordele wat nie voorheen beskikbaar was nie. Ons gee u nou ’n geleentheid om u bestaande Gevreesde Siektevoordeel na die nuwe verbeterde Ernstige Siektevoordeel op te gradeer, binne ’n paar maklike stappe. Hierdie geleentheid is slegs vir ’n beperkte tyd beskikbaar en u moet dit nie misloop nie. Kontak my vandag om meer oor die nuwe voordeel en kenmerke te wete te kom. Saam kan ons verseker dat u en u geliefdes steeds behoorlike dekking kry, met die beste wat Sanlam kan bied wat ernstige siektevoordele betref. Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart Sanlam, Strandweg 2, Bellville, Suid-Afrika | Sanlam is 'n Gelisensiëerde Verskaffer van Finansiële Dienste © 2017 Sanlam. Alle regte voorbehou.


Download ppt "Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart"

Verwante presentaties


Ads door Google