De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

Verwante presentaties


Presentatie over: "GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER"— Transcript van de presentatie:

1 GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
AS ONDERRIGSTRATEGIE

2 GROEPWERK (SAMEWERKING) Kleingroepwerk Grootklasgroepwerk
Kritieke uitkoms (beginsels van UGO) FOKUS OP DIE UITKOMS

3 WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169)
Gewensde uitkoms te bereik (akademiese & sosiaal) Fokus verkuif na aktiewe ontvangers van inligting Rekonstrueer /sin maak Werk aan ‘n realistiese opdrag Leerders effektief om aan mekaar te verduidelik Fokus op kommunikasie Verbeter probleemoplossing vaardighede DEFINIEER DIE UITKOMS

4 BEPERKINGS (171) Leer hoe om te leer in die omgewing “vaardigheid”
Almal nie bereid om hulle deel te doen nie Almal nie aanvaar in die groep nie Kan nie ‘n bydrae lewer en voel nie bevoeg nie Onderwysers wil nie beheer “verskuif na die groep” As die aktiwiteit nie gemonitor word nie, kan daar tyd gemors word Rangskikking in die klas

5 BEPLANNING EN IMPLEMENTERING (172)
Beplan vooraf Berei leerders voor Besluit op watter basis sal u die groep indeel Berei materiaal voor Ontwikkel riglyne Stel die probleem Rangskik die leerders en werk die reëls uit.

6 IMPLEMENTERING (173) ONTHOU AS DIE LEERDERS NIE VERTROUD IS NIE LAAT HULLE TWEE- TWEE BEGIN SAAMWERK Stap 1: uitkoms Stap 2:gee die nodige inligting deur Stap 3: vorm groepe onderleiding en selekteer rolspelers Stap 4:fasiliteer/moniteer Stap 5:aktiwiteite om die gevolgtrekking te maak Stap 6: beplan assessering

7 WAT HET SKEEF GELOOP?

8 KO-OPERATIEWE GROEPWERK
Rol van die onderwyser Wat is ko-operatiewe groepwerk? Rol van die leerders Voordele Om saam te werk om ‘n spesifieke doel te bereik

9 GROEPE Spesialisgroep Tema 1 Hoekom kooperatiew leer te gebruik 2
Hoekom koopertiewe leer werk 3 Wat kan verkeerd loop 4 Voorbereiding van kooperatiewe leer 5 Die voordele van die metode 6 Beperkings van die metode 7 Refeksie oor leer tydens die metode

10 Stimuleer die leerders terwyl hulle werk-kom ons implementeer

11 ROL VAN DIE LEERDER Positiewe interafhanklikheid tussen leerders te verseker Leerder wil mekaar bystaan en ondersteun Individuele verantwoordelikheid te ontwikkel Geskikte interpersoonlike vaardighede word aangeleer Elke lid moet reflekteer oor wat gesê word.

12 ROL VAN DIE ONDERWYSER Indeling van groepe (bord;rolverdeling)
Opdragte vir elke groep Bepaal metode van terugvoering Vat saam Bepaal wyse van assessering Fasiliteer (bly gefokus) Motiveer Kontrole uitoefen oor vordering

13 NADELE Leerders hou nie van groepwerk,verkies om alleen te werk
Moet van mekaar leer –slegs as dit effektief is Wil nie as groep geassossieer word nie Sukses word verseker as lede die interafhanklikheid besef Kan faal as elke lid nie sy bydra as belangrik beskou nie

14 Dink aan ‘n voorbeeld uit u vak waar dit toegepas kan word!
VOORDELE Bevorder en moedig samewerking tussen groepe aan Verbeter kommunikasie vaardighede Individuele en groepspoging is suksesvol Uitruil en verbalisering van idees Leerders word aangemoedig om oor hulle wyse van leer te dink Is selfverantwoordelik vir leer en besef verantwoordelikheid Baie werk kan in kort tydjie afgehandel word Dink aan ‘n voorbeeld uit u vak waar dit toegepas kan word!

15 Reflekteer krities op koöperatiewe leer as ‘n onderrigstrategie
Rede vir die implementering: meer leerders is geneig om akademies suksesvol te wees Teoretiese perspektiewe Motivering Sosiale kohesie Kognitiewe ontwikkeling Kognitiewe uitbreiding

16 Motivering Groepsbeloning moedig studente aan om mekaar te ondersteun
Groeplede bereik persoonlike doelwitte Moet gemotiveerd wees om te leer –maak nie saak watter strategie ons gebruik nie Intrinsieke motivering

17 Sosiale kohesie Studente wil mekaar help want hulle gee om en wil suksesvol wees Sosiale interafhanklikheid Selfevaluering –struktureer ‘n positiewe klimaat

18 Kognitiewe perspektiewe
Kognitiewe perspektiewe: Interaksie -studente betrokkenheid verhoog (Vygotsky) Kognitiewe uitbreiding - Hoekom? Motiveer moedig aan en ondersteun Kohesie tussen groepe - behaviouriste: onmiddellike terugvoer - kognitiewe: belangrikheid van verbalisering/begrip - ontwikkelingsproses: ewe-knie modellering - humanistiese :natuurlike nuuskierigheid

19 Groot klas groepwerk Voorsien duidelike instruksies om te verseker dat alle leerders betrokke is vir die voordrag ‘n Beplande struktuur rig die studente oor wat gedoen moet word en hoe om hulle aandag te behou Maak gebruik van nie- verbale seine om die studente gefokus te hou gedurende die aanbieding Maak van kwaliteit media en tegnolgie gebruik Maak oogkontak, vra vrae, stop die video Maak gebruik van humor om die leerders se aandag te behou Beweeg tussen die leerders Aanbieding moet ‘n leerervaring wees as almal dieselfde patroon volg

20 Groot groepwerk/klein groepwerk
In grootgroep werk sal die leerders ‘n algemene patroon volg en individueel werk In klein groep werk sal leerders saam werk oor dieselfde of algemene onderwerp In groot groep werk het leerders individuele verantwoordelikhede waar in klein groepe het hulle spesifieke rolle om vaardighede te ontwikkel In klein groepwerk word l groep lede geselekteer ( om samewerking te verseker ) vind voor die tyd plaas In groot groepwerk is die hele klas betrokke as ‘n enkele groep


Download ppt "GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER"

Verwante presentaties


Ads door Google