De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

ARBEIDSREG VIR DIE BOER

Verwante presentaties


Presentatie over: "ARBEIDSREG VIR DIE BOER"— Transcript van de presentatie:

1 ARBEIDSREG VIR DIE BOER
Aangebied deur: Christo Bester Bestuurder: Regsdienste, LWO

2 ARBEIDSOMGEWING Wêreld Ekonomiese Forumverslag – 2017-2018
Uit 137 lande rangeer SA soos volg: Aanstel- en afdankingspraktyke: 125/137 Betaling en produktiwiteit: 99/137 Samewerking in werkgewer/werknemer verhoudinge: 137/137 Aanpasbaarheid van loonvasstelling: 132/137 Besigheidskoste gekoppel aan geweld en misdaad: 133/137 Besigheidsimpak van TB: 132/137 Besigheidsimpak van HIV/Vigs: 128/137 Kwaliteit van opvoedingstelsel: 114/137 Kwaliteit van wiskunde en wetenskapopvoeding: 128/137

3 INTERESSANTE INLIGTING
Mees kompeterende land ter wêreld? SWITSERLAND (1) Swakste kompeterende land ter wêreld? YEMEN (137) Mees kompeterende land in Afrika? RWANDA (58) Swakste kompeterende land in Afrika? MOSAMBIEK (136) SUID-AFRIKA: 61/137

4 TOEPASLIKE ARBEIDSWETGEWING
Wet op Arbeidsverhoudinge Wet op Basiese Diensvoorwaardes Regulêrende Sektorale Vasstelling 13 (Landbousektor) Prosedurêle Nasionale Minimum Loon Wetsontwerp Wette Wet op Billike Werksgeleenthede Wet op Beroepsgesondheid en –veiligheid Maatskaplike Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes Werkloosheidsversekeringsfonds Wetgewing Wet op Vaardigheidsontwikkeling

5 VASTE TERMYNDIENSKONTRAK
Vaste Termyndienskontrak • Reguleer deur Artikel 198B van Wet op Arbeidsverhoudinge • Enige persoon wat onder die drempel verdien – tans R • Werkgewer met meer as 10 werknemers • Termyn van maksimum 3 maande Wat is ‘n Vaste Termyndienskontrak? Kontrak wat beëindig met • die voorkoms van 'n gespesifiseerde gebeurtenis; • die voltooiing van 'n gespesifiseerde taak of projek; of • 'n vaste datum, behalwe 'n werknemer se normale of ooreengekome aftree-ouderdom

6 VASTE TERMYNDIENSKONTRAK
Uitsonderings Slegs langer as 3 maande indien:- • Die omvang van die werk vir ’n beperkte of spesifieke tydperk is; en • ’n Regverdigbare rede Wat is ’n regverdigbare rede? • ’n Werknemer vervang wat tydelik afwesig is; • Tydelike toename in werksvolume; • Student vir opleiding of ondervinding ten einde ’n professie te betree; • Spesifieke projek wat aan ’n beperkte of spesifieke tydraam gebonde is; • Nie SA Burger met tydelike werkspermit vir ’n sekere tydperk toegeken; • Seisoenale werk; • Die normale of ooreengekome aftreeouderdom bereik.

7 Dankie


Download ppt "ARBEIDSREG VIR DIE BOER"

Verwante presentaties


Ads door Google