De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.

Verwante presentaties


Presentatie over: "RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word."— Transcript van de presentatie:

1 RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word met die globale kommunikasiebeleid van die Universiteit

2 VOORWAARDES VIR GEBRUIK
U US toestel (Persoonlike Rekenaar, Skootrekenaar, Tablet, PDA) is hoofsaaklik vir die gebruik van Universiteitsprogramme en die uitvoering van daaglikse werk Beperkte privaatgebruik word toegelaat

3 PRIVAAT BESIGHEIS-GEBRUIK
Die gebruik van enige aard deur enige vorm van US kommunikasie stelsel vir privaat besigheid is nie toelaatbaar nie

4 SOSIALE NETWERK Toegang tot die sosiale netwerk word toegelaat mits dit gebruik word vir US werk / projekte Slegs beperkte nie-werk tyd gebruik van privaat sosiale media word toegelaat (bv. Facebook, Twitter) op die voorwaardes dat bandwydte en funksionaliteit van US kommunikasiestelsels nie geaffekteer word nie

5 PERSOONLIKE OPINIE Geen publieke opinie oor die US deur enige personeellid op enige vorm van kommunikasie medium soos epos, Internet, sosiale media ens. sal toegelaat word nie. Enige publieke kommunikasie met die media ens. namens die US moet deur die Departement Kommunikasie goegekeur word

6 INTIMIDASIE / TEISTERING
Geen intimidasie, teistering ens. mag plaasvind of geïmpliseer word in enige wyse of vorm van kommunikasie dokument, hetsy elektronies of andersinds

7 GEBRUIK VAN EPOS & INTERNET
Toegang en gebruik van epos en Internet is uitsluitlik bedoel vir US werk, produksie en kommunikasie Beperkte privaat gebruik word toegelaat vir daaglikse dag tot dag verantwoordelikhede soos b.v. bank, mediese fonds en beperkte privaat kommunikasie

8 GEVARE WANEER ELEKTRONIES MEDIA GEBRUIK WORD
Die punte onder sal verduidelik word met vra en antwoorde Cookies Huis rekenaars Installasie van sagteware Sagteware verskaf deur US Grootmaat epos / ketting briewe Gratis sagteware en voorwaardes Skep van sterk wagwoorde & verander periodes

9 RIGLYNE MET BETREKKING TOT VOORGE-STELDE GEBRUIK VAN STOOR VAN DATA
Prosedures met betrekking tot die metode van stoor van data moet in samewerking met betrokke lynhoof bespreek word. Prosedures moet nagevolg word en slegs verander word met die nodige samewerking Nuwe stelsels en prosedures vir die stoor van data en kommunikasie netwerk word tans ondersoek en sal in die loop van 2015 uitgerol word

10 DANKIE


Download ppt "RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word."

Verwante presentaties


Ads door Google