DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Advertisements

Toewyding.
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Wat van die res van jou lewe?
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #45 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied.
Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Baie Christene vlug uit die land weens die druk.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
DIE #16 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
\.
DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
\.
Eritrea is een van die mees verdrukkende state ter wêreld.
DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie.
DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%
\.
\.
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Hand. 1:
Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.
In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
\.
\.
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
\.
DIE #32 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie.
\.
Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
\.
THE 41ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Transcript van de presentatie:

DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Alhoewel die suide van Nigerië hoofsaaklik ‘n Christenbevolking het, word die 12 noordelike state regeer deur Sjaria-wetgewing. Die noordelike regering ontsê Christene van toegang tot basiese dienste, soos mediese sorg, onderrig en noodleniging. Christenskap kom teen ʼn duur prys in Nigerië. Boko Haram het die laaste paar jaar duisende Christene doodgemaak en ontworteld gelaat.

Saterdag, 14 April, was dit reeds vier jaar sedert Boko Haram by ʼn skool in Chibok ingestorm het en meer as 230 meisies ontvoer het. Tot op datum is slegs 103 van hierdie meisies al gered of vrygelaat… Geopende Deure het onlangs besoek afgelê by die Chibok-ouers om aan hulle geestelike ondersteuning te bied. Hulle vra dat ons vir hulle bid:

(Kliek hier indien die YouTube-video nie na ‘n paar sekondes verskyn nie.)

BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid vir die beskerming van Christenvroue wat die gevaar loop om ontvoer te word, of in huwelike gedwing kan te word. Bid dat die Here die Kerk met vreugde en krag sal toerus terwyl hulle duisende ontwortelde Christene ondersteun. Bid vir die Here se voorsiening aan Christengemeenskappe wat ʼn behoefte het aan skoon water en mediese sorg.