Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Prediker: Ds. Schalk Scott
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
KONTAK Antwoordgids.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
“Gaan dan heen”.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Getuienisaksie & Malawi
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
Hartlik welkom in die Erediens!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
Prediker: Ds. Schalk Scott
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Beskerm jou grootste bate…
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Schalk Scott
Getuienisaksie & Msinga
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
SKOG BOEREDAG HOOFBORG Woensdag, 9 September 2015
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Prediker: Wesley Lamprecht
Prediker: Ds. Schalk Scott
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Hartlik welkom in die Erediens!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
God het nie witbroodjies nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
Vaalpark Congregation
Hartlik welkom in die Erediens!
Welkom by die Kategese 21 Oktober 2018 Heet almal baie hartlik welkom.
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Hartlik welkom in die Erediens!
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Transcript van de presentatie:

Prediker: Ds. Coenraad van Staden GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 22 Desember 2013 Blok A aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

Vandag Deurkollekte vir verdienstelike gevalle Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir die werk van ds. Frik van Rensburg vir kinder-evangelisasie. Die Kleuterkerk, kategese, gebruiklike tee en koek na die diens soggens en die aanddienste het afgesluit vir die jaar. Aanddienste begin weer op 19 Januarie 2014.

Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Nic Smuts van Glen Eden 17, Jandré Kasselman van Hoewe 66, Doringkruin en John Snyman van Ceciliastraat 11. Dink asb. aan Talita Steyn van Ronelstraat 7. Haar mammie is die afgelope week oorlede. Baie sterkte vir haar en haar familie met die verlies.

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. V Jaarsveld Tiaan 12/22 E2 Greylingstraat 6 0849412671 Greyling Gert F4 Stilfonteinweg 206 0832596391 Ferreira Eunice B3 Rosemarylaan 11 0833209599 Strauss Annatjie 12/23 A5 Suilenrocstraat 13 0828635497 Sauerman Yvonne H6 Readmanstraat 148 0796956103 Swanepoel Pieter G3b La Casa Palazzo 7 0828224361 Louw Alta D1 Rinalaan 3 0828086263 Clark Trompie Goosenstraat 4 0741267377

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr Helm Salomé 12/23 F6 Douglasstraat 8 0847698547 Fourie Johann C5 Rethastraat 3 0184686770 Pretorius Linda 12/24 A2 Dahlialaan 24 0721975912 Els Amanda D2 Victorialaan 26 0824009425 Mitchell Anton Morné H1 Antonstraat 31 0836544801 King Miempie 12/25 H2 Kameeldoringstr18 0848008181 Ralph Tom A4 Van Stadenstr 5 0761466007 Lynette Victorialaan 36 0824113735

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Botes Annetjie 12/26 H5 Hobsonstr 95 0828231340 Stimie Chris F5 Oranjestraat 44 0798352523 Wright Marie 12/27 F3a Carius 17 018 4626724 Mitchell Ian D2 Victorialaan 36 0824113734 Kruger Kobus H1 Mount Tuscan 2 0849511337 Swanepoel Thomas Khs Koshuis 0722105737 van Niekerk Stefan 12/28 C2 Monicalaan 126 0834108517 Fourie Theunis Platanlaan 54 0184681369

Belangrike datums 25 Desember – 8:00 Erediens Die eredienskollekte gaan daardie oggend vir die Beeld se Kinderfonds 31 Januarie – 19:00 Oujaarsdiens Ds. Schalk Scott is met verlof vanaf 17 Desember tot en met 6 Januarie 2014.

Ander sake Wyksleiers: Die 2014 kalenders is in jul hokkies in die konsistorie. Die kerkkantoor sal vanaf volgende week tot 6 Januarie nie Dinsdae en Vrydae oop wees nie, maar nog Sondae na die erediens. Ansie is steeds deurentyd beskikbaar op die selfoon en landlyn.