Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Prediker: Ds. Schalk Scott
Advertisements

DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
“Gaan dan heen”.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
Hartlik welkom in die Erediens!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
Prediker: Ds. Schalk Scott
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Beskerm jou grootste bate…
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Schalk Scott
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
Prediker: Wesley Lamprecht
Prediker: Ds. Schalk Scott
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Hartlik welkom in die Erediens!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
God het nie witbroodjies nie!
Welkom, Leiers!.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations
Vaalpark Congregation
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Welkom by die Kategese 21 Oktober 2018 Heet almal baie hartlik welkom.
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Hartlik welkom in die Erediens!
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

Prediker: Ds. Coenraad van Staden GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 30 Maart 2014 Blok G aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Vandag VYFDE LYDENSWEEK Tema: Waar is God?

Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

Vandag Deurkollekte vir die motorwagte. Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van Petra Kollege waar opleiding vir kinder-evangelisasie gedoen word. A.g.v. die skoolvakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir Tieners  nie.

Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader a. g. v Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader a.g.v. al die aktiwiteite en langnaweke eers weer 5 Mei. Woensdagaand 2 April  om 19h00 Stildiens. Daar is nie hierdie week Bybelskool nie.  

Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Henk van Zyl van Elbiesingel 11 is baie ernstig siek in die Eugene Marais hospitaal en Bennie van Schalkwyk van Marilyn Court 1 se pa is baie ernstig siek met leukemie. Eric Trollip van Beryllaan 12 het die afgelope week ‘n heup-operasie gehad. Ons bid hom ‘n spoedige herstel toe.

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Esterhuizen André 03/30 F3b Floralaan 12 0729335257 Deetlefs Divan 03/31 C5 Rethastraat 14 0832437555 Du Plessis Annette H3 Venusstraat 10 0825545468 White Robert B3 Rosemaryln 13 0834417314 Blaauw Lorraine 04/01 D6 Suzetlaan 16 0827897611 Pienaar Hennie D3 Zeldasingel 8 0835478453 Snyman Suné Suzetlaan 19 0837071883

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Strydom Helena 04/01 E4 Royal Palms 13 0824298862 Louw Lee 04/02 G1 Salignastraat 3 0724699490 Wermuth Ernest B2 Elviralaan 15 0833812607 Meiring Riana 04/03 D1 Shirleylaan 19 0832103194 Scott Schalk E2 Greylingstr 33 0799806927 Serfontein Rita A6 Platanlaan 32 0835554550 Seyffert Susan Plot 383 0847935502 van der Walt Dirk H4 Hertzenbergstr 14 0847067000

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Cilliers Liana 04/04 D6 Suzetlaan 17 0184682949 Marais Jan F5a Chiara Villages 8 0825581409 Smit Willem H5 De Waalstraat 11 0823775503 van Tonder Hanri G2 Chamoné 5 0845173427 Wermuth Bobby B2 Elviralaan 15 0716037107 V d Schyff Grieta 04/05 E3 Lizaweg 77  0184682970

Belangrike datums Ons gaan hierdie jaar ons Lydenstydsang- diens hou op 13 April 2014. Van 14-16 Apr. is daar elke aand vanaf 19h00 tot 19h30 ‘n byeenkoms waartydens daar oor die lydens gebeure van daardie betrokke dag nagedink word. Donderdag 17 April om 19:00 is dit Nagmaal. Vrydag 18 April is daar ‘n kruis loop en dit alles loop uit op ’n hoogtepunt op Paassondag 20 April.

Ander sake Basaar is op Vrydagaand 30 Mei. Teken dit solank aan.