SKOG BOEREDAG HOOFBORG Woensdag, 9 September 2015 Langgewens Navorsingsplaas, Moorreesburg. No. Titel van proef/we vir besigtiging. 1. *Kan smoorgewasse diversiteit verhoog vir geïntegreerde bestryding van onkruide, peste en plae in volhoubare graanverbouing? Dr. Mike Ferreira & Dr. Kobus Laubscher 2. * Sensako: Nuwe Koringkultivars. Driecus Lesch & Wessel Germishuizen 3. * Sal Biocult saadbehandeling risiko verlaag onder vogstremmings toestande? Lorenzo Giovanelli & Dr. Marianne Venter 4. * Die sleutel tot ontsluiting van fisiologiese opbrengspotensiale. Ardan Hite, Chris De Wet, Gary Klugmann & Gayle Andrews 5. * Die invloed van Blackgold en tyd van toediening op opbrengs en kwaliteit van koring. Kan Blackgold ‘n verskil maak aan u koringoes? De V Jooste 6. *Canola Agronomiese praktyke om winsgewindheid te verhoog. Piet Lombard 7. *Nuwe en beproefde canola kultivars. Lisa Smorenburg 8. * Voergraankultivars. Gys van Schalkwyk 9. * Planter demonstrasie persele. Gert Conradie, Dr. Johann Strauss & Samie Laubscher * Die einde van ‘n era en die begin van ‘n nuwe. Dr. Johann Strauss & Samie Laubscher 10. *Die invloed van mikrogranulêre kunsmis en fosfaatontsluiters op die opbrengs en kwaliteit van koring. Nico Olivier 11. *Eenjarige Winterweidings Gewasse. Farida Martin & Jan Botes 12. *Barenbrug demo’s: Nuut, anders en alles! Jaco Kellerman & Loubser Wille 13. * LNR-KGI: Nasionale koring kultivar proewe (Wes-Kaap). Henzel Saul & Willem Kilian * Koring kultivar ontwikkeling. Dr. Ian Heyns 14. * Hoe lyk grondkwaliteit en gewasse tien jaar na toepassing van konvensionele- en bewaringslandbou? Dr. Johan Labuschagne, Johan van Zyl & Izane Leygonie 15. *Beïnvloed bewerking dekgewasmengsels se produktiwiteit? Dr. Johan Labuschagne & Heinrich van Zyl 7:30-8:20 Registrasie (R100 per persoon) 8:30-8:40 Opening en Verwelkoming (Kobus van Niekerk) 8:40-9:00 Hoofspreker: Andries Theron (Ondervoorsitter, Graan SA) Eindpunttantieme vir 'n volhoubare kultivar ontwikkelingsprogram. 9:00-9:10 Vrae aan Hoofspreker 9:10-9:20 Hoofborg: MBFi (Jonathan Etherington - Besturende Direkteur) 9:20-9:25 Reëlings vir proefbesigtiging. 9:25-9:30 Bedankings (Voorsitter) 9:45 Arriveer op land vir proefbesigtigings Vanaf 13:30-15:00 MIDDAGETE OP LANGGEWENS NAVORSINGSPLAAS. NAVRAE: Kontak Gert Conradie Wes-Kaapse Departement van Landbou Langgewens Navorsingsplaas. Tel: 022 433 2370 Sel: 074 603 7240 E-pos:gertc@elsenburg.com PROGRAMBORG Vir sorgvrye hantering, opberging en bemarking van graan & canola. Kontak Kobus van Niekerk, Pieter van der Westhuizen of Pieter Steyn by 022 433 8300. HOOFBORG HOOFSPREKER BORG