De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Johan van Rensburg 20 Junie 2018

Verwante presentaties


Presentatie over: "Johan van Rensburg 20 Junie 2018"— Transcript van de presentatie:

1 Johan van Rensburg 20 Junie 2018
GOSA BEDRYFDIENSTE Johan van Rensburg 20 Junie 2018

2 Mandaat Om ‘n platvorm vir die graan bedryf te skep om sodoende die voorsieningsketting meer effektief te maak. Vrywillige bydrae in terme van tyd en bydrae. Kan insette en voorstelle maak. Het almal in die ketting nodig om ‘n verskil te maak. Kundigheid is besig om af te tree.

3 Dele van die ketting Produsente ( afwesig)
Graan hanteerders ( teenwoordig) Graan handelaars ( Swak verteenwoordig) Karweieirs ( besig om betrokke te raak) Verwerkers ( afwesig) Sekondere rolspelers( banke, lab toerusting, opleiers en ander ondersueningdienste) Swak verteenwoordig as ‘n groep.

4 Huidige projekte Dispuut prosudures. Karweier slots by afnemers.
Werkswinkel 21 Septtember 2018 ( Nampo park).

5 Wat het verander? Voorsitter is net 2 jaar en word automaties deur ondervoorsitter opgevolg. Karin is sekretaresse. Ons kan die tegniese komitee vergadering op SKYPE bywoon. Ondervoorsitter word elke 2 jaar verkies.

6 Ons verantwoordelikheid as ‘n bedryf
Word betrokke. Gee jou insette. Bly betrokke en gee oplossings vir die bedryf en nie net jouself nie. Diens jou netwerke. Verstaan elkeen se verantwoordelikheid in die voorsienings ketting.

7 Dankie. Johan van Rensburg. Bestuurder Graandienste VKB.


Download ppt "Johan van Rensburg 20 Junie 2018"

Verwante presentaties


Ads door Google