Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs
Advertisements

VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Rekeninge in die Algemene Grootboek
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Hoekom moet ek lid van die NWKV word?
Is jy regtig ‘n senior?.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Stres Gr. 11.
OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Die geskiedenis van geld
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
Funksies van ‘n Besigheid
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Leesbegrip.
Verrassings ! Die meeste van ons hou van verrassings
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Kenmerk: Offervaardigheid
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.
`n Kerk in aksie teen armoede
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Besigheidstudies Graad 11.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Beskerm jou grootste bate…
Wat is ramings?.
Is jy regtig graad 10?.
2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Is jy reg vir graad 10?.
Webregistrasie.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Is jy amper‘n senior?.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Vrugte van die Gees.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Verantwoordelike Vernuwing 26 Augustus 2009 Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
\.
Hand. 1:
\.
DIE #32 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Transcript van de presentatie:

Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013 12 Februarie 2013

Agenda Principal Primary 2006-2013 Nuwe Funksies: Debietorders Debiteure notas Projek kwitansies Effektiewe Finansies-kantoor Waarheen is ons oppad?

Debietorders Ons vennoot in die proses: Waarom Debietorders? Jy is in beheer van jou debiteur se tjekboek! Gemiddeld 6% Slegte skulde vs 19% op tradisionele metodes Ons vennoot in die proses:

Debietorders (vervolg) Huidige Tariefstrukture en proses: Vanaf R4.40 – R9.00 / transaksie 14 dae “Retainers” – bemoeilik rekonsiliasies Eksterne programme moet gebruik word Nuwe Tariefstruktuur en proses: Principal Primary/Stratcol -> R125 / maand + R3.25 per transaksie 100 Debietorders - >R4.50 per transaksie 200 Debietorders -> R3.87 per transaksie Die hou-op-sukkel manier!

Debietorders (vervolg) Nuwe Principal Primary Metode: Meer effektief met ‘n direkte integrasie Weierings en nie-betalings is 100% geoutomatiseerd SMS kennisgewings: Aand voor die tyd (ingesluit by kostes) Sodra nie-betaling plaasvind (opsioneel) ACB asook NAEDO* *NAEDO is ‘n debietorder metode waar u ‘n bankrekening kan pols vir n gespesifiseerde aantal dae en sodra daar fondse beskikbaar raak, sal die skool betaling ontvang. Demonstrasie Proses vorentoe: 1. Kry Statcol kontrak dokument 2. Stuur terug aan Stratcol - clientservice@stratcol.co.za 3. Stuur terug aan PP - info@principalprimary.co.za

Debiteure Notas Per Familie en Rekenpligtige Kommunikasie metode Tipe notas: Teks notas Belofte om te betaal Integrasie met SMS stelsel Integrasie met kwitansies Take: Beloftes om te betaal vir die volgende paar dae Beloftes wat nie nagekom is nie Toekoms: Druk notas op Rekeningstaat Koppel beloftes om te betaal direk aan die debiteure-rekening Oorhandigings en Debiteure-invorderingstelsel Demonstrasie

Projek kwitansies Wie het betaal en wie nie? Outomatiese rekonsiliasie van alle leerders wat aan projekte gekoppel is Bepaal totale projek begroting Koppelings per: Leerder Graad Registerklas Eenvoudige rapportering Demonstrasie

Effektiewe Finansies-kantoor Hulpverlening met rekonsiliasie en afsluiting van u vorige Finansiële State Salarisdiens IRP5 Rekonsiliasies U belastingvorm!

Waarheen is ons oppad? Konstante ontwikkeling “Browser independence” Tablet/Slimfoon werking Prosesse herontwerp met beter tegnologie (bv. 6 stappe kind) Onderhandelings om prosesse en papierwerk te verminder tussen skole en departemente Volgende Finansies verbeteringe: Voorraadstelsel (Einde April 2013) Krediteure / Aankoopbestuurstelsel (Einde April 2013) Debiteure-invordering (Gereed vir 2014) Effektiewe Hulplyn / Ondersteuning Tans 4 persone Stuur eerder Hulplyn as om te bel Beter Bestuurshulpmiddels Principal Primary Audit Tool™ ppSCOA™ en SFPA™

Principal Primary Audit Tool™ Vir ouditeure en Finansiële Administrateurs Microsoft Excel ® Tool vir die identifisering van oudit risiko’s en hantering van navrae Verbeterde oudit beplanning en waarde-toevoeging tot u skool Intydse inligting Demonstrasie

ppSCOA™ en SFPA™ Standard Chart of Accounts School Financial Performance Analysis Geoutomatiseerde Bestuursverslae Meet u skool teen u eie industie-standard bv: Laerskole in Gauteng LSEN Skole Met / sonder koshuise ‘n Gedeelte van hierdie projek word in samewerking met FEDSAS onderneem Beoogde implementeringsdatum is Julie 2013

ALLES IN BELANG VAN U EFFEKTIWITEIT! UNLIMITED! houopsukkel.co.za outamaties.co.za ALLES IN BELANG VAN U EFFEKTIWITEIT!