De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999

Verwante presentaties


Presentatie over: "Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999"— Transcript van de presentatie:

1 Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999

2 Wanneer is hierdie opsie van waarde?
Demografiese veranderinge in die gemeenskap Gemeentes in voortbestaanskrisis Wanneer gemeentes ‘n dorp of streek beter wil bedien ‘n Eerste stap oppad na ver-eniging of samesmelting Strukturering van ekumeniese samewerking

3 Wat is die voordele van ‘n samewerkings-ooreenkoms?
Samewerking sonder om die selfstandigheid van gemeentes in gevaar te stel Gemeentes kan mekaar se leemtes aanvul-interafhanklikheid Selfstandige voortbestaan van gemeentes kan langer volhoubaar wees Samewerking tussen gemeentes word afgegrens en gestruktureer in ‘n ooreenkoms met duidelike mandate en beskerming

4 Wat laat ‘n samewerkings-ooreenkoms slaag?
Gedeelde drooom of visie Bemagtigde leierskap Ontwikkeling van bedieninge wat fokus op die gemeenskap Bemagtiging van lidmate Aanpasbaarheid by veranderende omstandighede Finansiele venootskappe Predikante wat langer in gemeentes bly Verbintenis aan die dorp of gemeenskap ‘n Predikant per gemeente waar moontlik Doelgerigte getuienis aan buitestaander

5 Gedeelde droom of visie
Samewerking begin waar gemeentes ontdek dat hulle ‘n droom deel vir die genesing van die gemeenskap en dat as hulle saamwerk hulle in ‘n beter posisie is om die droom waar te maak. Hierdie droom verskaf die positiewe motivering vir die uitwerk van die samewerking

6 Bemagtigde leierskap Tussen die vennote word ooreengekom wie vertrou word met die leierskap van die samewerking. Dit is belangrik dat die leierskap ‘n formele mandaat ontvang van die vennote

7 Ontwikkeling van bedieninge wat fokus op die gemeenskap
Ervaring het gewys dat gemeentes in samewerking beter daartoe instaat is om te fokus op bedieninge wat die gemeenskap bedien. Die samewerking gee aan die gemeentes ‘n “birds-eye-view” en help gemeente om nie net op die bediening van sy lidmate te fokus nie

8 Bemagtiging van lidmate
In samewerkings gemeentes word lidmate meer effektief uitgedaag om hulle te laat toerus vir die realisering van die visie Samewerking kan nie slaag sonder ‘n fokus op die toerusting van lidmate nie Die toerustings-kapasiteit van samewerking-gemeentes verhoog dramaties

9 Aanpasbaarheid by veranderende omstandighede
Samewerking is ‘n keuse vir ‘n pro-aktiewe oplossing van probleme Samewerking vra aanpasbaarheid wat verstaan dat veranderende omstandighede vra om nuut te dink Samewerking vra kreatiwiteit om buite die bekende te dink en planne te maak

10 Finansiele venootskappe
Geen samewerking kan slaag sonder om oor geld te praat nie Daar moet gewaak word daarteen dat finansie die primere oorweegrede is vir samewerking Samewerking kan nie slag as ‘n manier om gemeentes te red nie Gedeelde finansiele kapasiteit stel die vennote instaat om bv meer te kan spesialiseer

11 Predikante wat langer in gemeentes bly
Perdikante wat langer bly in gemeentes gee aan die bediening stabiliteit In samewerkingsooreenkomste werk hulle nie meer alleen nie en ervaar hulle beter ondersteuning

12 Verbintenis aan die dorp of gemeenskap
Die gedeelde visie van die samewerking is ‘n herverbintenis aan die gemeenskap waarin hulle leef

13 ‘n Predikant per gemeente waar moontlik
Ervaring het geleer dat samwerkings-eenhede waar daar ten minste ‘n predikant per gemeente is-het ‘n groter kans om te werk. Dit hoef nie ‘n voorwaarde te wees vir die samewerking nie

14 Doelgerigte getuienis aan buitestaander
Samewerking as sulks is ‘n getuienis van christene wat kan saamwerk Samewerking stel gemeentes ook instaat om die publieke terrein te betree veral indien die samewerking bestaan uit gemeentes van verskillende kerke.


Download ppt "Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999"

Verwante presentaties


Ads door Google