De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

UITDAGINGS EN OPLOSSINGS

Verwante presentaties


Presentatie over: "UITDAGINGS EN OPLOSSINGS"— Transcript van de presentatie:

1 UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
DIE C.A.B. IN PRAKTYK UITDAGINGS EN OPLOSSINGS

2 Hoe hanteer ons probleme wat mag opduik .: .
Gee aan die probleem ‘n Naam. Kyk na moontlike oplossings. Bepaal die Voor en Nadele. Stel vas of jy gelukkig sal wees met jou keuse. Kies beste oplossing. Voer dit uit. Evalueer u keuse gereeld.

3 Hoe hanteer ons belangstelling wat afneem?
Hou ‘n ope bespreking. Maak seker lede verstaan wat CAB is. Maak lede medeverantwoordelik. Wissel byeenkomste af. Kyk na Positiewe gesindhede Moenie moedeloos word nie. 

4 Wat doen ons ten opsigte van min belangstelling van die kerk?
Sukses van CAB hang nie van die houding van mense af nie. Gesels individueel met kerkraadslede. Verwyder onkunde. Voorsien programme. Nooi Kerkrade om deel te neem aan programme. Besoek kerklike organisasies. Praat met ander soortgelyke organisasies. Word samebindende faktor. Nooi ander kerke se kore. Stel CAB as gemeenskapsdiens bekend. Beklemtoon ons godsdienstige basis: Uit Genade gered.

5 Hoe kry ons ‘n JEUGGROEP aan die gang?
Doen eers u huiswerk. Gebruik die regte metodes. Kry belangstellendes bymekaar. Verduidelik die doel. Kies bestuur. Lei Bestuur op. Sorg vir goeie programme. Registreer by Hoofkantoor.

6 WAT DOEN DIE JUNIORGROEP?
Verskaf inligting. Bemagtig mede jongmense. Loods programme. Lewer ondersteuningsdienste. Motiveer Jongmense. Verskaf gesonde vriendekring. Word verwysingsbron.

7 Die Gesin van die Afhanklike:
Kenmerke van ‘n dwelmgebruiker; Vertel leuens. Steel later om dwelms te koop. Raak geweldadig Dikwels afwesig. Finansiële Probleme. Gesondheidsprobleme Ambivalent Beheerverlies.

8 Die Proses van afhanklikheid binne die familie.
Ontkenning. Verkeerde Betrokkenheid. Rolverandering. Familiekrisisse.

9 Manupilasie deur die Afhanklike:
Woede. Angstigheid Blamering Instaatstellers

10 Die Pyn wat veroorsaak word:
Sosiaal. Finansies Werkloosheid Gesondheid.

11 Die Huweliksmaat se rolle wat aangeneem word.
Beskermer Kontroleerder Blameerder Roloornemer

12 Wat kan ons doen om gesinne te help?
Nie veroordeel Inskakeling Liefde Verander die houding van mense.

13 DIE MATRIX MODEL Gedurende 1984 in lewe geroep.
Fokus op buite pasiënte behandeling. Sterk klem op oordra van inligting soos dwelms,triggers en cravings, stadia van herstel, verhoudings, seksualiteit, terugvalvoorkoming en emosionele aanpassing. Individuele en groep en gesinsterapie. Gereelde urine toetse. Een dag op ‘n slag. 4 maande program plus 8 maande intensiewe nasorg


Download ppt "UITDAGINGS EN OPLOSSINGS"

Verwante presentaties


Ads door Google