De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013

Verwante presentaties


Presentatie over: "Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013"— Transcript van de presentatie:

1 Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
13 Februarie 2013

2 Agenda Hoekom is ons hier? NKV Riglyne Wat het verander?
Wie moet wat doen? Wat is die proses? Waarheen is ons oppad?

3 Hoekom is ons hier? Nasionale Regering se beleid wat verander het
Tegnologie veranderinge (IPAD & Slimfone) Ons eie lesse en ondervindings: Hantering van skaalpunte in Grondslagfase Vakke – Eerste taal/2e taal Gewigte en verhoudings (kwartaal tot kwartaal wat verskil) Punte (Roupunte & Skaalpunte) Opstellings (heen en weer gooiery) Bevestig dat Principal Primary die NKV Riglyne volg

4 NKV Riglyne Slaagvereistes Skaalstel Assesserings:
Formeel Informeel Voorskrifte vir punte en gewigte: Deurlopende Assessering Eksamen Praktiese Take Slaagvereistes Skaalstel

5 Wat het verander? Regte tegnologie-platform
Veranderinge is aangebring om voorsiening gemaak vir: Hoërskole Dubbel / Parrallel Medium skole Rooster Kurrikulum opstellings word nou per kwataal gefasiliteer: Watter Vakke word aangebied Watter Leeruitkomste/Komponenete word aangebied Watter Assesserings word aangebied Gewigte van Vakke, Komponente en Assesserings Kwartaal-gewigte van Vakke kan gestel word Fasiliteer skole wat nie 4 kwartale het nie Punte inlees Metodiek

6 Wie moet wat doen? 1. “Kurrikulum Hoof” (1 persoon in die skool)
Byvoeg van Vakke, LU/Take/Komponente, Assesserings Volle NKV is reeds deur ons opgestel Hierdie sal dus in hoogs uitsonderlike gevalle nodig wees 2. Vakhoofde en Departmentshoofde Kies en Opstelling van: Vakke LU/Take/Komponente Assesserings Lokale Onderwysers Leerders 3. Opvoeders / Onderwysers Inlees van Punte

7 Wat is die proses? WAT gaan in my skool vir watter graad aangebied word Watter DETAIL (6 Stappe) gaan in my skool aangebied word WAAR en deur WIE gaan dit aangebied word? WATTER KINDERS het die vak? Koppel die WATTER KINDERS met die WAAR EN DEUR WIE

8 Waarheen is ons oppad? Konstante ontwikkeling
“Browser independence” Tablet/Slimfoon werking Prosesse herontwerp met beter tegnologie (bv. 6 stappe kind) Onderhandelings om prosesse en papierwerk te verminder tussen skole en departemente Effektiewe Hulplyn / Ondersteuning Tans 4 persone Stuur eerder Hulplyn as om te bel

9 ALLES IN BELANG VAN U EFFEKTIWITEIT!
UNLIMITED! houopsukkel.co.za outamaties.co.za ALLES IN BELANG VAN U EFFEKTIWITEIT!


Download ppt "Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013"

Verwante presentaties


Ads door Google