De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart

Verwante presentaties


Presentatie over: "Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart"— Transcript van de presentatie:

1 Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Sanlam se Inkomstebeskermervoordeel Beste <<kliënt se naam>> By Sanlam weet ons hoe hard jy werk om jou gesin te onderhou, en hoe afhanklik hulle van jou is om die beste lewe moontlik te lei. Met die oog hierop het ons ’n reeks Inkomstebeskermings-oplossings saamgestel om jou inkomste te beveilig, ongeag wat die toekoms inhou. Sanlam se Inkomstebeskermervoordeel vervang jou inkomste wanneer jy weens ongeskiktheid, siekte of besering nie kan werk nie. Dit betaal jou ’n maandelikse inkomste en verseker dat jy ’n bestendige, belastingvrye inkomste kry totdat jy weer kan verdien. En omdat elke persoon se behoeftes anders is, kan dit by jou besondere omstandighede aangepas word. As jou Sanlam finansiële adviseur sal ek ’n volledige finansiële ontleding doen om jou behoeftes te help identifiseer, en te bepaal watter tipe dekking jy nodig het. Kontak my vandag by <voeg adviseur se kontakbesonderhede in>, dan kan ons saam verseker dat jy en jou geliefdes die regte dekking by Sanlam kry. Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart Sanlam, Strandweg 2, Bellville, Suid-Afrika | Sanlam is 'n Gelisensiëerde Verskaffer van Finansiële Dienste © 2017 Sanlam. Alle regte voorbehou.


Download ppt "Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart"

Verwante presentaties


Ads door Google