De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

GENETIESE VERBETERING

Verwante presentaties


Presentatie over: "GENETIESE VERBETERING"— Transcript van de presentatie:

1

2 GENETIESE VERBETERING
WAARSKUWING: Moet nie jou diere so bevorder dat dit hulle reproduksie beinvloed nie. M.A.W: Moet nie jou diere so groot teel dat jy jou omstandighede moet verbeter nie!!! Moetnie jou diere so “bevorder” dat jy jou omstandighede ook moet bevorder nie!!!

3 GENETIESE VERANDERING WEENS SKOUE
GROOT Variasie binne een ras.

4 WAT WIL ONS BERYK? Om ‘n Meatmaster boer te leer hoe om die meeste geld te maak uit sy beskikbare voedings bron.

5 Hy moet bewus wees van sy unike geaardheid en sy bestuurs vermoë.
HOE KRY ONS DIT REG ? Hy moet bewus wees van sy unike geaardheid en sy bestuurs vermoë. Hy moet sy plaas ken en sy optimum produksie bepaal. Hoeveel Kg vleis per ha is moontlik Watter tipe Meatmaster gaan onder sy omstandighede hom in staat stel om sy doel te beryk

6 HOE MOET SY OOIE BESTUUR WORD
½ Lam, 1 lam, 1 ½ lam of 3 lammers per jaar, wat is SY doelwit? Moet elke ooi 1 lam kans per jaar kry of 3 lam kanse in twee jaar? Moet daar twee lam seisoene wees? Waneer doen ek my inentings en of doseerings Waneer is my beste markings tye. Hoe gaan ek die ongediertes beheer? NB. Om die boonste reg te kry was ramme onder die ooie los nog altyd die swakste besluit.

7 SELEKSIE IS NOU DIE SLEUTEL OM MY INSTAAT TE STEL OM MY DOEL TE BERYK
Hand en oog metode + Produksie en reproduksie syfers BLUP teelwaardes = SUKSESS Nie die een of die ander nie !!

8 Genetiese verbetering nie moontlik sonder
REPRODUKSIE Genetiese verbetering nie moontlik sonder REPRODUKSIE In enige vleis en stoet bedryf is die MANLIKE DIER die beginpunt van alles! ‘n Teelram het basies twee take: 1.1 om ooie dragtig te kry 1.2 om by te dra tot die genetiese verbetering van die kudde Indien ‘n ram nie aan beide van hierdie vereistes voldoen nie, en dit geld vir beide STOET en KOMMERSIëLE kuddes, mag daardie ram nie as teelram diens doen nie. 1 Ram het ‘n grooter invloed op jou totale kude as 1 ooi.

9 TEELRAMME 2. Waarom dan nog probleme met teelramme?
Kry nie wat hul soek nie. Daar is verskeie meetbare asook nie-meetbare eienskappe betrokke by diensbaarheid. Maak gebruik van alle moontlike inligting om risiko te verminder: 3. Funksionele faktore wat diensbaarheid beïnvloed: 3.1 Manlikheid: Die eerste gewaarwording moet wees: “hier staan ‘n ram voor my!”.

10 REPRODUKTIEWE FIKSHEID
Dit is bepaal dat reproduktiewe fiksheid (vrugbaarheid) vir die kommersiële vleisprodusent, vyf keer (5x) meer van ekonomiese belang as groeivermoë is en tien keer (10x) meer belangrik as karkaseienskappe. Afwykings t.o.v. reproduktiewe fiksheid by ramme: Testes te klein

11 TESTIS KORRELASIE Korrelasie:
Daar bestaan onomwonde bewyse dat testis grootte, semenproduksie en kwaliteit, gekorreleerd is. Korrelasie: Skrotum omtrek en: Semenkwaliteit = 69% Semenkwantiteit = 81% Testes omtrek Aantal bulle % Bulle met hoë Kwaliteit semen 30 16 15 32 23 20 34 45 52 36 42 65 38 21 95

12 TESTIS AFWYKINGS Afwykings soos hipoplasie (onder ontwikkelde testis),
kriptorgidisme (afwesigheid van 1 of meer testis) Onderontwikkelde epididimi (bybal) Te lang of vlesige skede

13 VERBETERING NB. by ram seleksie Semen-afwykings Gebrek aan libido
Dekbehendigheid Geslagsiektes Afwykings van die skrotum Gedraaide skrotum Gesplete skrotum Koeksister testes Banana testes

14 Goed geplaasde Testis / Normaal

15 GEDRAAIDE TESTIS

16 KOEKSISTER TESTIS Koeksister Testis

17 KOEKSITER TESTIS

18 KOEKSITER TESTIS

19 GENETIESE VERBETERING
Algemene bouvorm-afwykings en afwykings van die skelet: Swak of afwykende bene, kootgewrigte en kloue Afwykings van bek en kop Swak balans van voor- en agterkwart tot diepte Swak bespiering Wan-aangepas in omgewing: Swak haarkwaliteit In- en uitwendige parasietbestandheid Hitte / koue-weerstand Siekte-bestandheid Loop vermoë Kondisie Onder- of oorvoeding Wanvoeding

20 GENETIESE VERBETERING
Lam probleme Te hoë geboorte massa (hoog oorerflik) Grofgeboude lammers Swak produksiepotensiaal: Negatiewe ekonomiese effek Vestig lae waarde gene in kudde Dus: Meet om te weet

21 SIEKTES Alle Meatmaster ramme wat op veilings onder beskereming van die genootskap verkoop word moet nie langer as 3 maande voor die veiling skoon getoets wees vir Brucella Ovis of n skoon kudde sertifikaat jaarliks vertoon. Toets ook vir ander geslags siektes soos A semenis. Ondersoek al die ramme vir pester siekte en abnormaliteite van die testes. Ondersoek die ooie se eiers vir infeksie.

22 BYBALONTSTEKING

23 ONTSTEKING IN BYBAL

24 AANGETASTE TEELBAL Regs kan die gesonde bybal duidelik gesien word. Links - Ontsteking van die bybal en verkleining van die testis.

25 TESTIS

26 TEELBAL Die teelbal lyk op die oog af heel normaal.

27 BYBAL ONTSTEKING Bybal word al groter en testis al kleiner weens ontsteking.

28 A-SEMENIS ONTSTEKING A semenis ontsteking lei tot vergroting van die bybal & verkleining van die testis.

29 Linker bybal ontsteking
Testis totaal tot nuut, vol etter.

30 GENETIESE VERBETERING VIR DIE HELE GESIN
Baie dankie vir u aandag Inligting en Insigte verskaf deur Dr. P van Rooyen en Stamboek


Download ppt "GENETIESE VERBETERING"

Verwante presentaties


Ads door Google