De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Is jy reg vir graad 10?.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Is jy reg vir graad 10?."— Transcript van de presentatie:

1 Is jy reg vir graad 10?

2 Reëls van die spel Deel die klas in vyf groepe.
Elke groep moet in ‘n half sirkel of ry langsaan mekaar sit. Daar mag slegs een spreker wees per groep. Die hele groep moet die antwoord uitwerk of bespreek. Elke groep kry ‘n vlaggie en die spreker wat die eerste vlaggie opsteek mag die vraag beantwoord. Indien die antwoord verkeerd is kry die ander groepe kans As jy uit is, is dit uit en dit bepaal op watter graad vlak van Rekeningkunde jy en jou groepmaats lê

3 Doel van die spel Die doel van die spel is om te kyk of alle leerders wel op senior (graad 12) vlak van Rekeningkunde is Dit is ook sommer lekker hersiening van al die jare se kennis en vaardighede

4 Ontleding en vertolking
Graad 9 Krediet verkope Krediet aankope Kleinkas Finansiële state Ontleding en vertolking

5 Krediet verkope Vraag 1 Wat word die persoon genoem waaraan mens op krediet verkoop? Antwoord 1 Debiteur Terug

6 Krediet aankope Vraag 2 Watter tipe brondokument ontvang mens as mens op krediet aankoop? Antwoord 2 Oorspronklike kredietaankoopfaktuur of Oorspronklike faktuur Terug

7 Kleinkas Vraag 3 Wat is die grootste verskil tussen die Kleinkasjoernaal en die Kontantbetalingsjoernaal? Antwoord 3 Die Kleinkas is slegs vir kontant aankope terwyl die Kontantbetalingsjoernaal EFT’s en tjeks ook bevat Terug

8 Finansiële state Vraag 4 Inkomstes – Uitgawes = ………………. Bates = ………….. + …………… Antwoord 4 Wins Eienaarsbelang + Laste Terug

9 Ontleding en vertolking
Vraag 5 Gee die formule vir rentabiliteit Antwoord 5 Netto wins x 100 Eienaarsbelang Terug


Download ppt "Is jy reg vir graad 10?."

Verwante presentaties


Ads door Google