De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12"— Transcript van de presentatie:

1 Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
DIE VERHALENDE OPSTEL Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12

2 Stappe van die skryfproses
Pre-skryf aktiwiteite Beplanning FAIL Inhoud hersiening deur klasmaat SAIL Redigering Finaal

3 Pre-skryf aktiwiteite

4 Jy het 5 minute. Volg die instruksies:
Skryf enige persoon (man of vrou) se naam neer. Skryf nou enige plek neer. Skryf nou enige tyd/datum neer. Skryf nou ‘n rede hoekom die persoon (1) by (2) is op hierdie spesifieke (3). Skryf ‘n kort storie oor die inligting wat jy in 1-4 neer geskryf het.

5 Lees gou weer jou storie, vul die volgende tabel in:
Wat het gebeur? Hoekom het dit gebeur? Wat het toe gebeur?

6 Beplanning

7 INLEIDING SLOT LIGGAAM
BEGIN MIDDEL EINDE

8 FAIL

9 Wat het gebeur?

10 Hoekom het dit gebeur?

11 Wat het toe gebeur?

12 Inhoud hersiening van klasmaat

13 Instruksies: Ruil met ‘n klasmaat. Lees mekaar se opstelle.
Dit gaan nie oor taal- en spelfoute nie. Jy lees om die storie te verstaan. Skryf enige kommentaar, vrae of notas met ‘n groen pen/potlood/kokiepen by die FAIL-weergawe neer. Onthou om jou naam en die datum neer te skryf as jy klaar is.

14 SAIL

15 Volg die stappe: Lees deur jou klasmaat se kommentaar.
Maak die nodige veranderinge aan jou storielyn. Skryf ‘n tweede weergawe.

16 Redigering

17 Voltooi die volgende twee stappe:
SELF-REDIGERING KLASMAAT-REDIGERING

18 Finaal

19 Tik nou jou finaal in docs:
Tel jou woorde, maak seker dit is nie te kort of te lank nie. Werk aan jou uitleg, voeg die nodige visuele elemente by (sou jy dit wou gebruik). Plaas al jou vorige stappe van die skryfproses bewyse in ‘n koevert en handig dit by jou onderwyser in. Share die dokument met jou onderwyser.


Download ppt "Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12"

Verwante presentaties


Ads door Google