De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.

Verwante presentaties


Presentatie over: "AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk."— Transcript van de presentatie:

1 AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk

2 Entiteitsbeginsel Besigheid se bank-rekening geskei van
Eienaar se persoonlike bank-rekening

3 Dubbelinskrywing Beginsel
Bank Kapitaal Kapitaal Bank As daar ‘n rekeninge gedebiteer word, moet ‘n ander een met dieselfde bedrga gekrediteer word (of twee ander rekeninge moet gekrediteer word) en andersom

4 Word aanvaar dat onderneming in toekoms nog voortgaan
Lopende saak beginsel Word aanvaar dat onderneming in toekoms nog voortgaan

5 Finansiele tydperk beginsel
Spesifieke tydperk 12 maande Finansiële state van elke maand Verslag oor hele 12 maande Byvoorbeeld: 1 Feb 2014 tot 29 Jan 2015 Die finansiële tydperk is die spesifieke periode waarvoor ‘n onderneming verslag doen oor sy inkomstes en uitgawes. Dit gee ‘n prentjie oor die onderneming se finansiële stand ten opsigte van sy bates, laste en eienaarsbelang aan die einde van die tydperk. Gewoonlik word verslag gedoen oor ‘n 12 maande periode genoem die finansiële jaar.

6 Historiese koste beginsel
Vaste bates oorspronklike koste Volgens hierdie beginsel moet die onderneming alle vaste bates wat aangekoop is teen oorspronklike koste wat daarvoor betaal is, in die finansiële rekords van die onderneming getoon word.

7 Omsigtigheids beginsel
Waardevermindering moet aangeteken word!!! NB Beginsel. Alhoewel vaste bates teen historiese koste aangetekn moet word, moet waardevermindering in berekening getoon word en in aparte rekeninge (name as voertuie of toerusting, ens) aangeteken word.

8 Paringsbeginsel Presiese inkomste wat ontvang moes word (al is dit opgeloop of vooruitontvang) en uitgawes wat betaal moes word (opgeloop of vooruitbetaal) moet in bankrekening getoon word. Dus word dit “gepaar” Wys video

9 Konsekwentheids beginsel
Gelyksoortige transaksies, dieselfde wyse hanteer word Waarde-vermindering metode moet dieselfde bly Waardasie-metode van vooraad

10 Wesenlikheids beginsel
Indien die fout nie wesenlik is of ‘n groot verskil aan die syfers hierdie maand/jaar maak nie, kan die fout oorstaan na volgende jaar en dan gekorrigeer word Wys video


Download ppt "AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk."

Verwante presentaties


Ads door Google