De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form"— Transcript van de presentatie:

1 Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Bron: Afrikaans sonder Grense - Graad 8

2 ’n Enkelvoudige sin bestaan uit ‘n onderwerp,
’n gesegde (werkwoord) en ’n voorwerp.

3 Die skoolhoof hou ‘n toespraak.
Sê wat die onderwerp, gesegde (werkwoord) en voorwerp in die volgende enkelvoudige sinne is. Die skoolhoof hou ‘n toespraak. onderwerp gesegde voorwerp Die skoolhoof hou ’n toespraak. b) Meneer Mathys gee kunsklasse. onderwerp gesegde voorwerp Meneer Mathys gee kunsklasse.

4 Hoe identifiseer ons die onderwerp, gesegde en voorwerp?
Wie doen wat onderwerp gesegde voorwerp

5 Deel julle sinne met die res van die klas.
Werk in groepe van 2-3 en skryf drie sinne van julle eie neer wat die “Wie doen wat?” volgorde volg. Deel julle sinne met die res van die klas.

6 Plaas die gegewe bywoorde op die regte plekke in die volgende sinne.
Die leerders vergader in die saal elke Maandag vroeg. Die onderwysers gesels lekker by die skool vandag. Die leerders vergader elke Maandag vroeg in die saal Die onderwysers gesels vandag lekker by die skool

7 Die volgorde van bywoorde in een sin:
Bywoord van tyd: Wanneer stap Bettina? Bywoord van wyse: Hoe stap Bettina? Bywoord van plek: Waar stap Bettina? T W P

8 Voltooi die werkkaart op google forms


Download ppt "Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form"

Verwante presentaties


Ads door Google