De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge

Verwante presentaties


Presentatie over: "SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge"— Transcript van de presentatie:

1 SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
deur Susan Roos – Lewensafrigter

2 Lewensafrigting (Life Coaching) kan hiermee help.
Is jy, of ken jy iemand, wat hierdie jaar of volgende jaar klaarmaak met skool en sit jy of die iemand wat jy ken, in die situasie waar jy jouself die volgende vrae vra: Wat moet ek doen nadat ek klaar is met skool? Wat is my talente en sterkpunte? Waarmee is ek goed? Watter loopbaan moet ek op fokus nadat ek gematrikuleer het? Ek wil verder gaan leer, maar ek het geen idee watter kursus, graad of diploma om te oorweeg nie? Moet ek eerder ‘n oorbruggingsjaar (gap year) oorweeg? Ek het ‘n idee van wat ek wil doen maar ek benodig iemand om my te help om seker te maak ek beweeg in die regte rigting. Lewensafrigting (Life Coaching) kan hiermee help.

3 Koste van die program 1: R1350.00.
Oorweeg om in jou toekoms te belê deur in te skryf vir een van die twee Skoolverlater Lewensafringting Programme en laat ons jou aan die gang kry om in die regte rigting te beweeg wat die beste is vir Jou sodat jy die lewe kan leef waarvoor jy bestem is! Koste van die program 1: R 50% vooruit betaalbaar voor die eerste sessie en die balans na die derde sessie. Koste van die program 2: R 50% vooruit betaalbaar voor die eerste sessie en die balans na die tweede sessie.

4 Wat behels die Skoolverlater Lewensafrigting Pakket opsie 1?
3 aangesig-tot-aangesig sessies– vooraf bespreek Sessie 1 – persoon-tot-persoon evaluering en eerste lewensafrigting oefening (sessie duur 60 – 90 minute) Sessie 2 - Volgende 2 lewensafrigting oefeninge (sessie duur 60 – 90 minute) Sessie 3 – Droombord (Vision Board) en finale lewensafrigting oefening - met voltooide droombord, waar daar mondelingse sowel as geskrewe terugvoering van oefeninge met loopbaan/studie aanbevelings sal wees (sessie duur ure) Geskrewe verslag met terugvoering deur Lewensafrigter

5 Wat behels die Skoolverlater Lewensafrigting Pakket opsie 2?
4 aangesig-tot-aangesig sessies– vooraf bespreek Sessie 1 – persoon-tot-persoon evaluering en eerste lewensafrigting oefening (sessie duur 60 – 90 minute) Sessie 2 – psigometriese assessering om persoonlikheidstipe, belangstellings en sterkpunte van leerling te bepaal (deur onafhanklike Psigometris met geskrewe verslag) Terugvoering aan leerling sowel as ouers Sessie 3 - Volgende 2 lewensafrigting oefeninge (sessie duur 60 – 90 minute) Sessie 4 – Droombord (Vision Board) en finale lewensafrigting oefening - met voltooide droombord, waar daar mondelingse sowel as geskrewe terugvoering van oefeninge met loopbaan/studie aanbevelings sal wees (sessie duur ure) Geskrewe verslag met terugvoering deur Lewensafrigter en Psigometris

6 Wil jy wegspring? – voltooi die onderstaande vorm vandag en laat ons toe om jouself, jou seun, dogter, niggie, nefie of kleinkind te help om die regte pad te volg vir jou/hul toekomstige sukses. Vul asseblief die volgende besonderhede in: Naam Van Epos adres Selfoonnommer In watter graad is jy tans? Pakket opsie 1 of 2? Enige verdere relevante inligting


Download ppt "SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge"

Verwante presentaties


Ads door Google